Hy maak sy broek vas met 'n geelslang!
Eiers Mctough skiet sy tanne met n haelgeweer skoon (Sub)
Voorwaar een tawwe vent.

Bedaar manne, die mannetjie is eintlik 'n baie average adventure ryer, niks riding god aspirasies en stront nie.
Daar is hordes soortgelyke adventure ryers in SA, baie van hulle se bikes en kampeertoerusting staan maar net en mooi lyk terwyl Eiers darem so af en toe bietjie uitkom
