Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Garfield

Race Dog
Joined
Feb 17, 2014
Messages
2,833
Reaction score
385
Bike
Honda CRF 300L
... jy jou getroue adventure bike in sy tjops in gery het en sit en wag om te hoor of dit reggemaak of afgeskryf gaan word, en dit op 'n langnaweek wat jy daarmee sou weggaan?

Gaan jy sit en  :'(

...of gaan jy sit en droom oor trips en bikes  :ricky:

IMG_4211_zpsfa0fe28e.jpg


Nee, ek het nie op my kop geval nie, nie 'n merkie op my helmet nie  :biggrin:
 
Top