126 Jaar deur die Tankwa

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Julle dink seker hier kom 'n Geskiedenis les nê?  :lol8:

Ek word egter net betaal om in die skool klas te gee so hier ry ons  motorfiets.  :3some:

Robin het 'n nuwe DR650 wat hy wil inry voor die EC Bash en ons besluit om dit in ons gunsteling karoo te gaan doen. Nou ek en Robin is saam 126 jaar oud en dis waar die titel vanadaan kom.  :ricky:

Ons kry mekaar by die Engen One Stop op die N1 en eet eers vinnig 'n Wimpy ontbyt voor ons vertrek. Buite loop ons 'n paar bekendes raak. Hier staan Snortjoppie, Sparky, JC, Robin en John Carr. Ons beskerm-engele van die dag se geeste maak spookbeelde om ons. Die tweede foto is sonder die flash in die mis maar toe wil die ou cheapie nou nie weer op iets fokus nie.
 

Attachments

  • 126 jaar deur die Tankwa 003.JPG
    126 jaar deur die Tankwa 003.JPG
    270 KB · Views: 486
  • 126 jaar deur die Tankwa 001.JPG
    126 jaar deur die Tankwa 001.JPG
    280.6 KB · Views: 494
Top