Accident yesterday

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 3, 2013
Messages
49
Reaction score
0
Location
kraaifontein
Bike
Kawasaki KLR 650
Ek en my vrou besluit om gister bietjie Riebeek wes toe te ry vir die Olyf fees. Gegear vir die dag trek ons saam met Iron man weg by N1 Engen. So het ons afgedraai op die Wellington pad loop als goed.So 8 km verder  :( :( ???raak ek so dronk in my kop en als raak swart voor my.Die volgende oomblik skrik ek wakker waar ek en mamma in n bos le baie eina en onder die stof. Ek het so 110 gery.

Sy het ligament geskeer op haar linker knie sowel as haar stuitjie is gebreek. Haar hand soos wat sy prober keer het is ook lelik opgeswel en pers ,beslis gekneus.Ek het linker knie beseer wat lekker dik geswel is en skaaf merke op my maag.

Mense dis glad nie n lekker gevoel om wakker te word en nie te weet hoe jy daar gekom het nie.Dr se dit kan bloedsuiker wees of dalk iets met die hart fout.

KLR moet ek se lyk nie sooo erg nie.Sy start darm maar panels als opi linkerkant beskadig.Ek sal maar later begin strip en skoonmaak en weer opbou.

So iets gebeur so vining..........Be safe all

Ek se net dankie Vader dat ons albei nog leef
 

Attachments

  • IMG_20140503_165114.jpg
    IMG_20140503_165114.jpg
    45.6 KB · Views: 1,012
  • IMG_20140503_165141.jpg
    IMG_20140503_165141.jpg
    142.9 KB · Views: 1,010
  • IMG_20140503_165148.jpg
    IMG_20140503_165148.jpg
    158.8 KB · Views: 1,009
Top