0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Quote from: jupiter on May 14, 2014, 12:38:42 pmQuote from: jupiter on May 14, 2014, 12:32:57 pmQuote from: Veldbrand on May 14, 2014, 12:31:14 pmDis nie goed om so 'n lae siening van jouself te he nie Jupe. En ten minste het ek darem nie Croks aan nie Nee hel Jup hier kyk glo kinners ook na Wds en sommige 1150 eienaars het ook seuns wat WDlede is hoe moet hulle hul gesigte in die openbaar wys na so n foto!!!!!
Quote from: jupiter on May 14, 2014, 12:32:57 pmQuote from: Veldbrand on May 14, 2014, 12:31:14 pmDis nie goed om so 'n lae siening van jouself te he nie Jupe. En ten minste het ek darem nie Croks aan nie
Quote from: Veldbrand on May 14, 2014, 12:31:14 pmDis nie goed om so 'n lae siening van jouself te he nie Jupe.
Dis nie goed om so 'n lae siening van jouself te he nie Jupe.
Jup, dankie dit was great! Het iemand toe die lucky draws gewen? Wil net weet vir wat ek my moet voorberei
Quote from: See Duiwel on May 16, 2014, 11:26:44 amJup, dankie dit was great! Het iemand toe die lucky draws gewen? Wil net weet vir wat ek my moet voorberei Jis, julle was skaars daar Ek wou nog kuier toe is julle weg. Sal jou maar sien by die Breede Bash Ja, maar onthou nie wie nie. Alamal kapenaars, maar jy sal maar moet wag vir die surprise
Is dit jou hart wat jy daar agter in die bosse verloor het? Ligte lyk mooi
Daai spots lyk sommer kwaai daar! Ek sou ook nie mind vir daai prys nie!!! Nou moet jy net n foto post van hoe skyn hulle in die donker...Is jou brieke al uit gesorteer?Sent from my GT-I9500 using Tapatalk