0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Nee wat vlekkelose ek kuier op my lekkerste tussen die rokers,dronkgatte,vloekers,hoere en ander sondaars
wat behels die Doornkloof Baviaans...
Twe twe, dit behels: kakpraat, suie, kakpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)
Twe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)
Quote from: Knucklhead on August 12, 2014, 06:08:43 pmTwe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)....n bietjie eet sê jy......Maar julle Wilde Honde eet mos eintlik verskriklik....ek het eerstehandse ondervinding met Tiekiedraai se brekvis bash.....