0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Twe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)
Quote from: Knucklhead on August 12, 2014, 06:08:43 pmTwe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)shoe....daar was n paar manne wat dit (kakpraat) lekka saterdag aand langs die vuur gedoen het
Quote from: TEXC on November 10, 2014, 08:18:50 pmQuote from: Knucklhead on August 12, 2014, 06:08:43 pmTwe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)shoe....daar was n paar manne wat dit (kakpraat) lekka saterdag aand langs die vuur gedoen het En nogals sonder ophou. dit kan jy weer se...
Ek gaan saam! Die kakpraat was baie lekker die jaar so wil nie mis volgende jaar nie
Quote from: Martina on November 10, 2014, 08:53:56 pmEk gaan saam! Die kakpraat was baie lekker die jaar so wil nie mis volgende jaar nie Fix net jou bike voor jy weer moan terwyl ons will kakpraat
Ek sal sommer die manne se name posit:Myself, David, Theuns, Ed, MyBlond, Spoedvark en dan gaan ons die Arende optel in KWT.
Nee julle SISSIES... julle kom my in Brakpan haal !!!!!!!!!!!!!!!11
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Quote from: woody1 on November 17, 2014, 11:26:52 amNee julle SISSIES... julle kom my in Brakpan haal !!!!!!!!!!!!!!!11 Hey, ons het 'n afspraak. Jy kan my nie nou drop nie. Ek moes twee bikes koop om seker te maak ek is daar