0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ek het gehoor as jy oor 130 gaan dan stop hulle jou. Ek het 'n paar verby gegaan op daai spoed en daar was geen beweging van hulle kant nie. Ek het nie gestop om te kyk of hulle leef nie. ... of wakker is nie Dus ry ek maar net so onder die 130.