Askook
Pack Dog
Wat sal julle betaal per persoon vir kampeering in die Karoo?
Dit is op n plaas.
Julle kry n pool tafel, kroeg, stort met toilet en later as die pad uitgele is kan fietse in die veld gaan ry.
Wat gebruik julle as julle gaan kampeer wat ek sal moet voorsien?