Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Adventure screen on normal gs  (Read 4810 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline w@nted

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 655
  • Thanked: 35 times
  • Ride to Work and Work to ride...
Adventure screen on normal gs
« on: May 19, 2014, 11:27:14 am »
Hi

I have read about a number of guys that installed the adventure screen on their gs... Can someone please show some pics and tell me if it was worth the effort? Big improvement over stock screen?

Thanks  :thumleft:
Bikes: Honda CB1, Yamaha XT660R, BMW F800GS, BMW R1200GS DOHC, BMW R1200GS LC Trophy edition, Husqvarna 701 Enduro
 

Offline kwassi

Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #1 on: May 19, 2014, 11:46:22 am »
Ek het dit gedoen.

Baie maklik maar jy het die support bracket nodig en dit is die moeite werd.
Solo travellers should not be considered unsociable, they are expressing their independence until they choose to do otherwise.
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,564
  • Thanked: 36 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #2 on: May 19, 2014, 11:55:46 am »
Het dit self ook gedoen. Like dit kwaai.

Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,041
  • Thanked: 127 times
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #3 on: May 28, 2014, 06:09:40 am »
moeite werd, het n ruk sonder support bracket ook gery maar mens sal verseker nie kan grond pad so doen nie, hy kort daai ekstra ondersteuning.
definitief die moeite werd, wind aansienlik minder vir jou en pillion.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline w@nted

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 655
  • Thanked: 35 times
  • Ride to Work and Work to ride...
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #4 on: May 28, 2014, 07:22:48 am »
moeite werd, het n ruk sonder support bracket ook gery maar mens sal verseker nie kan grond pad so doen nie, hy kort daai ekstra ondersteuning.
definitief die moeite werd, wind aansienlik minder vir jou en pillion.

Baie dankie manne! Dis meer vir die pillion se gemak as vir my. Sal verseker kyk na die mod sodra finansies herstel...
Bikes: Honda CB1, Yamaha XT660R, BMW F800GS, BMW R1200GS DOHC, BMW R1200GS LC Trophy edition, Husqvarna 701 Enduro
 

Offline Kloes

Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #5 on: May 28, 2014, 08:26:42 am »
Sorry vir hijack maar waar sal mens so 'n bracket en screen source?
 

Offline ClimbingTurtle

  • Forum Vendor
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,215
  • Thanked: 251 times
  • Give It Horns - Save Our Rhino's
    • Majita Tool Supplies
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #6 on: May 28, 2014, 08:32:01 am »
Jy kan miskien by ACME (forum vendor) prober vir die bracket - screens kom so nou en dan hier op WD om te koop.....
www.majita.co.za - we sell tools!

"And if I knew I was going to be this thirsty, I would have drunk more last night"

2010 R1200GS Adventure SOLD - 2007 BMW G650x - 1981 XT500 - 1980 XT500 - Gone to Mud Island for a better life with Roadcat the Lordly, Keeper of the Mead...!
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,041
  • Thanked: 127 times
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #7 on: May 28, 2014, 12:40:34 pm »
bracket het ek gekoop by bike adv shop manne vir R500. Jacaranda straat in centurion maar ek kan nie die shop of die man se nickname op die forum onthou nie. Hulle maak self die bracket.

windscreen moet jy hoop vir gelukie op die forum...
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline zebra - Flying Brick

  • Forum Vendor: Flying Brick Motorcycle Accessories 021 510 6455 info@flyingbrick.co.za
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,676
  • Thanked: 249 times
  • 8 Shropshire St, P Eiland S33°54.712 E018°28.208
    • [b]-Flying Brick- Motorcycle Accessories[/b]
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #8 on: May 28, 2014, 10:01:20 pm »
bracket het ek gekoop by bike adv shop manne vir R500. Jacaranda straat in centurion maar ek kan nie die shop of die man se nickname op die forum onthou nie. Hulle maak self die bracket.

windscreen moet jy hoop vir gelukie op die forum...
Hi M0lten, would really appreciate if you can get us (me ;D) the name of the shop in Jacaranda Straat....
 :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 :sip:
Thanks
Chris
Chris & Team 021 510 6455 S33°54.712 E018°28.208

MARINE DRIVE, into NEPTUNE street, 2nd left into SHROPSHIRE street, on the right hand side.
021 510 6455 info@flyingbrick.co.za sales@flyingbrick.co.za  support@flyingbrick.co.za
S33°54.712 E018°28.208
 

Offline krazy-eyes

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,422
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #9 on: June 02, 2014, 06:57:04 am »
BESLIS die moeite werd!!!

die oorspronklike screen is n grap as jy eers n adventure screen opgesit het.
ek ry nou met my visor oop teen 140 en voel niks wind in my gesig nie, maar die beste is dat jou lyf warm en droog bly want die skerm beskerm eintlik jou lyf net so goed.

net n paar goed:

1. kry die boonste ondersteunings bracket. dis n MOET.
(acme het my so R650 gevra vir n gebuigde een wat eintlik nie so skeef was nie. ek het dit maklik reguit gemaak)

2. die onderste bracket gaan uit eindelik kraak en afbreek. ek was gewaarsku maar het my nie daaraan gesteur nie.
toe ek dit uit eindelik vergelyk met n adventure model s'n kon ek sien die advbenture se onderste bracket het n dikker wand dikte, so kry dit ook sommer by ACME.

3. kry die "vlerkies" aan die kante ook. dis die moeite werd. sonder dit waai daar n wind van onder af by jou ken in jou helmet in namate die wind om die skerm waai.

dis n fun job om te doen! geniet!
« Last Edit: June 02, 2014, 06:58:40 am by krazy-eyes »
 

Offline zebra - Flying Brick

  • Forum Vendor: Flying Brick Motorcycle Accessories 021 510 6455 info@flyingbrick.co.za
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,676
  • Thanked: 249 times
  • 8 Shropshire St, P Eiland S33°54.712 E018°28.208
    • [b]-Flying Brick- Motorcycle Accessories[/b]
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #10 on: June 02, 2014, 08:13:38 am »
BESLIS die moeite werd!!!

3. kry die "vlerkies" aan die kante ook. dis die moeite werd. sonder dit waai daar n wind van onder af by jou ken in jou helmet in namate die wind om die skerm waai.

Ons verkoop die Vlerkies, R400 per stel.

Cheers
Chris & Team
Chris & Team 021 510 6455 S33°54.712 E018°28.208

MARINE DRIVE, into NEPTUNE street, 2nd left into SHROPSHIRE street, on the right hand side.
021 510 6455 info@flyingbrick.co.za sales@flyingbrick.co.za  support@flyingbrick.co.za
S33°54.712 E018°28.208
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,041
  • Thanked: 127 times
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #11 on: June 03, 2014, 11:48:43 am »
daai vlerkies se boudjies en stuff is vrek duur by bmw. Ek het dit inderhaas opgesit in die middel van n trip, so het toe sommer by agri skroewe en locknuts gekry. Lyk nie te wel maar dit werk.

Mr Zebra, you dont sell nuts and bolts sets for BMW like the one's available for the Jap bikes? The assorted sets with all kinds of stuff in differents sizes.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,156
  • Thanked: 11 times
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #12 on: June 22, 2014, 08:34:27 pm »
Did this with my previous GS! Great addition! Had to get the winglets as if you ride to the shop with just a golf shirt on and no jacket the screen will cause the wind to blow your shirt up to under the arm pits!


Sorry! Thought I had a pic on the iPad but not!
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline Driffie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,136
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #13 on: June 22, 2014, 08:41:35 pm »
hier is my tinted adventure screen. dit is die moeite werd.
2012 R1200GS Trippleblack
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #14 on: June 23, 2014, 02:39:06 am »
 :sip:
 

Offline Koning Rosekrans

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 132
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #15 on: July 02, 2014, 09:01:28 pm »
Tiffie, het jy die GSA se upper crashbars op? Sit foto van ander angle op asb.
Tip of the day: Never pat a burning dog.
 

Offline Driffie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,136
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #16 on: July 02, 2014, 09:13:43 pm »
Tiffie, het jy die GSA se upper crashbars op? Sit foto van ander angle op asb.

jip gsa upper chrashbars. sal more gou npaar pics neem en dit vir jou post. dit maak die gs regtig mooi lyk. :ricky:

2012 R1200GS Trippleblack
 

Offline Koning Rosekrans

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 132
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #17 on: July 02, 2014, 09:17:02 pm »
Dankie baie!! :)
Tip of the day: Never pat a burning dog.
 

Offline Driffie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,136
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #18 on: July 03, 2014, 05:21:37 pm »
koning roosedoring(soos liewe heksie altyd gesę het) :imaposer:

hier is n paar pics van my gsa upperchrasbar conversion op my gs
2012 R1200GS Trippleblack
 

Offline Driffie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,136
Re: Adventure screen on normal gs
« Reply #19 on: July 03, 2014, 05:27:59 pm »
ek het die hele chrasbar onder gefit saam met boonste chrasbar. op die vorige post die tweede laaste pic het ek 1.5mm stainlessteel brackets gemaak en alles vasgedraai op hulle plek.

omdat gsa se tank groter is staan die chrashbars weg van die tank af.

ek het gemeet hoeveel ek die deel waar die bags aan vaskom binne toe moet skuif

op die foto waar ek twee rooi kringe gemaak het het ek aan die binnekant n v uitgesny en weerdie chrasbars trug gesit en tank toe gebuig tot hull 20mm van tank af is.

weer afgehaal en v toegesweis en die chrasbars epoksie hammerhead aerosol verf opgespuit.

en dit lyk op n afstand net soos n gsa.
2012 R1200GS Trippleblack