So begin my en Stoffies se nuwe lewe.....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duster

Race Dog
Joined
Apr 23, 2010
Messages
1,398
Reaction score
0
Location
Naboomspruit, Limpopo
Bike
Yamaha Super Tenere
Na 5 jaar en 9 maande op my geliefde Africa Twin, het dit tyd geword dat ons aan beweeg na iets anders toe, en dit kon nie anders as soos dit uitgewerk het nie.

Dankie JacoB, dat jy haar so lank vir my vasgehou het tot ek al my finansies kon uitsort.  En nou is ek en Stoffies die trotse eienaars van 'n stadige WIT S10...... :imaposer:
 

Attachments

  • PART_1397926161424.jpeg
    PART_1397926161424.jpeg
    78 KB · Views: 629
Top