Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Tyres for LC  (Read 2365 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,827
  • Thanked: 225 times
Re: Tyres for LC
« Reply #20 on: June 02, 2014, 11:47:40 am »
My TKC het so 3 700 Km's gedoen, waarvan sommige redelike vinnige teerpad ry ingesluit het, een dag was 751 km's waarvan die meeste daarvan teen 140 - 160 km\h was. Ek dink nie daar is nog 500 Km's oor op die agterband nie, voorband is so 50 % oor.

Die voordeel van die TKC is sy hantering op teer, en dan is die bande natuurlik absoluut fantasties op grond, en tegniese dele. 
 

Offline gee

Re: Tyres for LC
« Reply #21 on: June 02, 2014, 12:04:19 pm »
just came from cytech picked up u indicator for my 650 and noticed they still had some anakee 2 in stock
 

Offline Lord Knormoer

  • Knight Kevlar: Order of the Alu Pannier
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,354
  • Thanked: 46 times
  • Wassie ekkie!
Re: Tyres for LC
« Reply #22 on: June 02, 2014, 01:40:13 pm »
My TKC het so 3 700 Km's gedoen, waarvan sommige redelike vinnige teerpad ry ingesluit het, een dag was 751 km's waarvan die meeste daarvan teen 140 - 160 km\h was. Ek dink nie daar is nog 500 Km's oor op die agterband nie, voorband is so 50 % oor.

Die voordeel van die TKC is sy hantering op teer, en dan is die bande natuurlik absoluut fantasties op grond, en tegniese dele. 

Uit jou terugvoer blyk dit of die agterwiel teen dieselfde tempo afloop as die Karoo en voor effe vinniger.

Jy noem dat die TKC goeie traksie bied op teer, in vergelyking met watter ander band as ek mag vra?
 

Offline EATMYKTM.

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Gauteng
  • Posts: 976
  • Thanked: 1 times
  • Life's a journey- lets ride it together!
Re: Tyres for LC
« Reply #23 on: June 02, 2014, 02:28:01 pm »
I have a set of 150/17" and 110/19" Metzeler Karoo T for sale @ R2000 for the set if anyone is interested?
Brand new.
0780974963
Got to take the time to do the things you wouldn't normally do.
 

Offline Lord Knormoer

  • Knight Kevlar: Order of the Alu Pannier
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,354
  • Thanked: 46 times
  • Wassie ekkie!
Re: Tyres for LC
« Reply #24 on: June 02, 2014, 04:22:22 pm »
I have a set of 150/17" and 110/19" Metzeler Karoo T for sale @ R2000 for the set if anyone is interested?
Brand new.
0780974963

Those will fit the older models. LC uses 170 rear and 120 front.
 

Offline EATMYKTM.

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Gauteng
  • Posts: 976
  • Thanked: 1 times
  • Life's a journey- lets ride it together!
Re: Tyres for LC
« Reply #25 on: June 03, 2014, 08:51:37 am »
Yeah, fair enough... So anyone with a non-LC looking for some tyres?
Got to take the time to do the things you wouldn't normally do.
 

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,827
  • Thanked: 225 times
Re: Tyres for LC
« Reply #26 on: June 03, 2014, 12:13:48 pm »
My TKC het so 3 700 Km's gedoen, waarvan sommige redelike vinnige teerpad ry ingesluit het, een dag was 751 km's waarvan die meeste daarvan teen 140 - 160 km\h was. Ek dink nie daar is nog 500 Km's oor op die agterband nie, voorband is so 50 % oor.

Die voordeel van die TKC is sy hantering op teer, en dan is die bande natuurlik absoluut fantasties op grond, en tegniese dele. 

Uit jou terugvoer blyk dit of die agterwiel teen dieselfde tempo afloop as die Karoo en voor effe vinniger.

Jy noem dat die TKC goeie traksie bied op teer, in vergelyking met watter ander band as ek mag vra?

Natuurlik mag jy vra.

Ek het Metzeler Karoo 3's op die bike gehad, en voor dit Anakee III's op die 2013 model.

Die anakee III is goed op grond, maar gee my nie soveel selfvertoue in sanderig of klipperige areas nie. Vir my het die Karoo III's presies tussen die Anakee III en TKC's gevoel by die "tegniese gedeeltes. Dit is moeilik om dit klinies te beoordeel, ek dink baie hang af van die ryer se vermoeens en selfvertoue.

Vir my voel die TKC's baie meer "shurefooted" in sanderige los en/of klipperige areas as die Karoo's
 

Offline Slaaiblaar

Re: Tyres for LC
« Reply #27 on: June 03, 2014, 12:30:16 pm »
Dink julle mens kan dalk vir n trip (2upfully loaded wat 70% teer en 30% grond/sand)  dalk iets soos die Anakee3 agter en TKC/Karoo voor gebruik. As ek sien hoe vinnig die Anakee afloop op teer met twee op dink ek nie ek sal eers die 2500KM met een TKC/Karoo agterop kan doen nie
 

Offline Lord Knormoer

  • Knight Kevlar: Order of the Alu Pannier
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,354
  • Thanked: 46 times
  • Wassie ekkie!
Re: Tyres for LC
« Reply #28 on: June 03, 2014, 01:11:05 pm »
Dink julle mens kan dalk vir n trip (2upfully loaded wat 70% teer en 30% grond/sand)  dalk iets soos die Anakee3 agter en TKC/Karoo voor gebruik. As ek sien hoe vinnig die Anakee afloop op teer met twee op dink ek nie ek sal eers die 2500KM met een TKC/Karoo agterop kan doen nie

Definitief, daai kombinasie sal goed werk vir die doel :thumleft: