Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R  (Read 921 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline DanZ50

  • Newbie
  • Bike: AJS (all models)
  • Posts: 1
Hey Guys its Daniel Pienaar from SuperBike Magazine here. If you haven't already watched our youtube video of the BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R. Here is the video hope you guys enjoy it. Just click the link.

https://www.youtube.com/watch?v=eV0nwwUsus4

Please share your thoughts.

Keep safe and on two wheels.
 

Offline Airguitar

  • I prefer girls that sing soprano.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,419
  • Thanked: 3 times
  • My name is Derek.
    • Derek Herbst
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #1 on: May 24, 2014, 08:12:19 am »
I think both bikes are spectacular and ultimately your personal riding style will dictate your purchase. Very interesting results. I personally have no interest in doing 200+ km/h so those speeds are purely academic in my book. I like the lowdown torque and reliable shaft drive of the BMW, but like the taller suspension of the KTM, so someone please build me a KTMW!!
Maybe the new Africa twin will check all the right boxes..??
My rides:
2014 Triumph Tiger 800XC.
Honda VF750S
Boeing 747
 

Offline Hingsding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,786
  • Thanked: 129 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #2 on: May 24, 2014, 02:26:41 pm »
I bet this is the video that Jc posted earlier, which derived a lot of opinions. Interesting outcome though.  ( how I would love to weigh only 76kgs.... ::) )
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,320
  • Thanked: 584 times
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,578
  • Thanked: 964 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #4 on: June 17, 2014, 05:09:40 pm »
What is a KTM?

What is a BMW?

 :ricky:
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 

Offline Lord Knormoer

  • Knight Kevlar: Order of the Alu Pannier
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,946
  • Thanked: 228 times
  • Wassie ekkie!
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #5 on: June 17, 2014, 05:19:37 pm »
Wonder if this one will have a different ending?

Maybe this thread too will branch out to "Jou Ma"?

So many unanswered questions...
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,359
  • Thanked: 2832 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #6 on: June 17, 2014, 10:03:08 pm »
What is a KTM?

What is a BMW?

 :ricky:

In the video the KTM is the slow one....... :peepwall:
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,999
  • Thanked: 344 times
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #7 on: June 22, 2014, 07:04:37 pm »
Ek is bietjie dom.

Al wat ek hier kan sien, is die KTM het die BMW gerape?
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,320
  • Thanked: 584 times
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #8 on: June 22, 2014, 07:15:47 pm »
Ek is bietjie dom.

Al wat ek hier kan sien, is die KTM het die BMW gerape?
Ja nee Boet!

Ek't vanmiddag weer hier in snorcity 'n LC goed pak gegee teen die bult by fountains circle op - knapie het sy LC geref en voor my weggetrek, maar hom maklik in die eerste 40m ingehaal en kon hom in my spieeltjie sien aan die einde van die 800m bult - sy bike loop seker nog in  :peepwall:
 

Offline Draadwerk

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 61 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #9 on: June 22, 2014, 07:24:21 pm »
Ek is bietjie dom.

Al wat ek hier kan sien, is die KTM het die BMW gerape?
Ja nee Boet!

Ek't vanmiddag weer hier in snorcity 'n LC goed pak gegee teen die bult by fountains circle op - knapie het sy LC geref en voor my weggetrek, maar hom maklik in die eerste 40m ingehaal en kon hom in my spieeltjie sien aan die einde van die 800m bult - sy bike loop seker nog in  :peepwall:

Jip, en hy was in rain mode en het nie een keer oor 4000 revs gegaan nie.

Kom ry bietjie hier in die Laeveld man. Hier is ons bikes ingeloop en ons bang nie KTM's nie !!!
 

Offline Lord Knormoer

  • Knight Kevlar: Order of the Alu Pannier
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,946
  • Thanked: 228 times
  • Wassie ekkie!
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #10 on: June 22, 2014, 07:26:32 pm »
Ek is bietjie dom.

Al wat ek hier kan sien, is die KTM het die BMW gerape?
Ja nee Boet!

Ek't vanmiddag weer hier in snorcity 'n LC goed pak gegee teen die bult by fountains circle op - knapie het sy LC geref en voor my weggetrek, maar hom maklik in die eerste 40m ingehaal en kon hom in my spieeltjie sien aan die einde van die 800m bult - sy bike loop seker nog in  :peepwall:

Is jy seker hy weet ook julle het resies gejaag? :peepwall:
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,999
  • Thanked: 344 times
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #11 on: June 22, 2014, 11:14:31 pm »
Ek is bietjie dom.

Al wat ek hier kan sien, is die KTM het die BMW gerape?
Ja nee Boet!

Ek't vanmiddag weer hier in snorcity 'n LC goed pak gegee teen die bult by fountains circle op - knapie het sy LC geref en voor my weggetrek, maar hom maklik in die eerste 40m ingehaal en kon hom in my spieeltjie sien aan die einde van die 800m bult - sy bike loop seker nog in  :peepwall:

Jip, en hy was in rain mode en het nie een keer oor 4000 revs gegaan nie.

Kom ry bietjie hier in die Laeveld man. Hier is ons bikes ingeloop en ons bang nie KTM's nie !!!

Ek lief die Laeveld kwaai, pasop waarvoor jy wens. Sal my Go Pro moet fit dat hy agter toe wys  :biggrin:
 

Offline Draadwerk

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 61 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #12 on: June 23, 2014, 05:55:48 am »
Ek is bietjie dom.

Al wat ek hier kan sien, is die KTM het die BMW gerape?
Ja nee Boet!

Ek't vanmiddag weer hier in snorcity 'n LC goed pak gegee teen die bult by fountains circle op - knapie het sy LC geref en voor my weggetrek, maar hom maklik in die eerste 40m ingehaal en kon hom in my spieeltjie sien aan die einde van die 800m bult - sy bike loop seker nog in  :peepwall:

Jip, en hy was in rain mode en het nie een keer oor 4000 revs gegaan nie.

Kom ry bietjie hier in die Laeveld man. Hier is ons bikes ingeloop en ons bang nie KTM's nie !!!

Ek lief die Laeveld kwaai, pasop waarvoor jy wens. Sal my Go Pro moet fit dat hy agter toe wys  :biggrin:

Kom kuier !
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,999
  • Thanked: 344 times
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #13 on: June 23, 2014, 08:31:53 am »
Elke keer as ek daar is, dan het jy alreeds ander planne gemaak mos :laughing4:
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,320
  • Thanked: 584 times
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #14 on: June 23, 2014, 11:05:18 am »
Ek is bietjie dom.

Al wat ek hier kan sien, is die KTM het die BMW gerape?
Ja nee Boet!

Ek't vanmiddag weer hier in snorcity 'n LC goed pak gegee teen die bult by fountains circle op - knapie het sy LC geref en voor my weggetrek, maar hom maklik in die eerste 40m ingehaal en kon hom in my spieeltjie sien aan die einde van die 800m bult - sy bike loop seker nog in  :peepwall:

Is jy seker hy weet ook julle het resies gejaag? :peepwall:

 :biggrin:
 

Offline T Rex

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: BMW R 1200 GS Liquid-cooled VS the KTM Adventure1190 R
« Reply #15 on: August 09, 2014, 01:21:01 pm »

Die KTM 1190 is n awesome fiets ...... Maar die  BMW pas my styl van ry ...... So ek bly maar by hom.