List your top 10 bike racers!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,957
Reaction score
132
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
So rukkie terug het ek `n thread begin oor jou top 10 bikes. Dit is maar moeilik on in te pas in 10,  maar wel opgelet dat baie van die bikes wat ek oorweeg het op my lys ook by van julle opgepop het.
Hier is `n lys met my top 10 racers. Some still walk this earth, some heroes passed on.
Maak nie saak van watter dissipline of era ons hier praat nie, gooi.
Myne is maar erg tarmac racing based, sien uit na julle lysies.
Random order:

1. Mike Hailwood RIP
2. Rossi
3. Gaston Rahier RIP
4. Mick Doohan
5. Rickey Gadson
6. Joey Dunlop RIP
7. Dave Peterson
8. John Mcguinnes
9. Greg Albertyn
10 Kevin Schwantz
 
Top