Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'n Verjaarsdag bederf Murraysburg toe  (Read 1287 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,206
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Verjaarsdag bederf Murraysburg toe
« Reply #20 on: June 02, 2014, 09:33:13 pm »

Walter die onderwyser is n vriendin van my suster se broer. Paar jaar gelede help hy sy pa dakke skoonspuit in Bettiesbaai.
Wind waai hom van n dak af en hy val op sy kop. Maande nie geweet wie hy was en sy werk as verhoogakteur daarmee heen
want hy kon nie sy "lines" onthou. Enigste onderwyspos wat hy kon kry was Murrysburg.
Klein wêreld!! :eek7:

Lyk my het hom hom skoon in die vroulike geslag in geval  :imaposer:  Waaragtig 'n klein wêreld! Ou Walter het ons lekker vermaak dié oggend
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,206
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Verjaarsdag bederf Murraysburg toe
« Reply #21 on: June 02, 2014, 09:36:28 pm »
Nee wag Chris, iets is nie lekker hier nie.  PUI?

Walter die onderwyser is n vriendin van my suster se broer.

Hoeveel kjenners jul es?  Want dan is jy die broer van jou suster se broer.  Of hoe ...  Of mag mens nie van sulke goeters op 'n openbare forum praat nie waar vroue en kinders ook lees  :imaposer: :imaposer:
« Last Edit: June 02, 2014, 09:37:08 pm by Dorsland »
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,784
  • Thanked: 784 times
    • dustriders.co.za
Re: 'n Verjaarsdag bederf Murraysburg toe
« Reply #22 on: June 02, 2014, 09:38:29 pm »
Walter is n broer van n vriendin van my suster. Kop jy nou?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,206
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Verjaarsdag bederf Murraysburg toe
« Reply #23 on: June 02, 2014, 09:40:01 pm »
Walter is n broer van n vriendin van my suster. Kop jy nou?

a-ha, het hom.  Vir 'n oomblik gedog my Std 6 skoolsertifikaat het my innie steek gelaat  ;D
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 9,135
  • Thanked: 290 times
  • DILLIGAF?
Re: 'n Verjaarsdag bederf Murraysburg toe
« Reply #24 on: June 06, 2014, 11:03:23 am »
mooi storie!
mooi foto's!
mooi 2IB?
This is not life or death. It is an internet forum.
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,206
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Verjaarsdag bederf Murraysburg toe
« Reply #25 on: June 06, 2014, 01:14:33 pm »
Dankie WB  :thumleft:  Ek gaan my 2IB die vraagteken wys dan kan jy please explain  :imaposer:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 9,135
  • Thanked: 290 times
  • DILLIGAF?
Re: 'n Verjaarsdag bederf Murraysburg toe
« Reply #26 on: June 06, 2014, 01:18:36 pm »
Dankie WB  :thumleft:  Ek gaan my 2IB die vraagteken wys dan kan jy please explain  :imaposer:

weet jou vrou van haar?
This is not life or death. It is an internet forum.
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,206
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Verjaarsdag bederf Murraysburg toe
« Reply #27 on: June 06, 2014, 01:20:16 pm »
Jis, jy krap nou waar dit nie jeuk nie WB  :imaposer: Wil jy nie liewer my spelling check nie  :pot: ;D  Ek is gelukkig dat my vrou my 2IB is.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 9,135
  • Thanked: 290 times
  • DILLIGAF?
Re: 'n Verjaarsdag bederf Murraysburg toe
« Reply #28 on: June 06, 2014, 01:26:26 pm »
Jis, jy krap nou waar dit nie jeuk nie WB  :imaposer: Wil jy nie liewer my spelling check nie  :pot: ;D  Ek is gelukkig dat my vrou my 2IB is.

 :thumleft: :thumleft: :thumleft:
This is not life or death. It is an internet forum.