Geluk met die nuwe bike tjom!!
Many happy miles vir jou

Dankie Manic, kan nie wag vir daai eerste 1000km om verby te gaan nie, sodat ek hom ordentlik kan ry nie. 
Van 500km af stitch hom, en hard ook. Jy gaan hom lui ry 
Motor inloop is n rumour my tjom 
Die manne by BMW se nie oor die 5000 revs tot 1000kilos nie.
Dink jy 500 kilos is genoeg?
Steek hom, nie in limiter in nie, maar naby genoeg.
So paar keer as jy wegtrek, net nie daar hou in die rooi vir 40km ver nie.
Maar klits hom tjom, my GSA gery dat die rook uit motor uittrek. Toe word ek vertel dis die verf wat brand op engine

Ek ry al my bikes BAIE mooi, tot so 300km, dan begin ek roer, hier van 700km af se die limiter brraappp brrraappp braaaappp soos hy hop

1000km van ry soos n toppie van 95 jaar oud, is ook kak vd engine. Vra maar die manne wat motors bou en ken
