Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: a BIIIIIIG THANKS  (Read 391 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline corne.l

a BIIIIIIG THANKS
« on: February 25, 2008, 09:01:27 am »
Dagse Woefies,

Ek het Vrydag (22 Feb) die wonderlike experience gehad om van my fiets afgehaal te word in peak traffic op die N3 noord deur 'n kar wat blykbaar nie weet hoe om sy kant spieels te bruik nie, wat nog van die passesiers venster (want dis waar ek was toe hy bane wissel).

Maar ek wil nie kla nie, hierdie post gaan eerder om te se dankie. Dankie aan die 4 ouens met motorfietse en een met 'n bakkie wat langs my gestop het om seker te maak ek is OK. Die een met die bakkkie het selfs aangebied om my fiets en my te vat na waar dit nodig was.

Dan is daar die klomp by Lydhurst Auto. Die twee dames wat in hulle motorfiets dienste afdeling werk het buite hule duty gegaan, deur my op 'n stoel neer te sit, en na my wonde om te sien - PUIK JULLE en dankie!!

Ongelukkig soos met alles gaan alles nie net goed nie ... van Lydhust af is ek toe Morningside Clicnic se ongevalle afdeling to sodat hulle kan kyk na my geswelde enkel en verdere aandag aan my stukkende knieg. Na 'n half uur van in pyn sit by hulle het ons maar liewer opgestaan en terug gery vereeniging toe na my eie GP toe.

Ek is darem verder OK, dis net my baby wat ek nou nog wag om te hoor wat die skade is !!
in vino veritas, in cervesio felicitas

Yamaha XT1200Z (2010) - SOLD
Yamaha XT660Z (2009) - SOLD
BMW F650GS Dakar (2004) - SOLD
 

Offline Lourens ツ

Re: a BIIIIIIG THANKS
« Reply #1 on: February 25, 2008, 09:11:30 am »
Jammer om te hoor van jou onderonsie.  Ek is egter bly dat dit klink asof jy darem in een stuk is. Ek hoop die skade op jou "baby" is nie te erg nie en dat die versekering dit gou sal laat regmaak.
Lourens de Lange
 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,276
  • Thanked: 654 times
  • Bloemfontein
Re: a BIIIIIIG THANKS
« Reply #2 on: February 25, 2008, 08:34:22 pm »
Bly jy is een stuk, al is dit bietjie nerf af. Hoop die wiele is nie te erg nie.
Terloops... kneeguards? :-)
Ek vra maar want ek weet hoe my been gebreek het, met kneeguards sou ek ligter van afgekom het.
 

Offline LeonDude

  • A very quiet
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,757
  • Thanked: 175 times
  • DR650 - The next adventure
    • Leon de Kock - Author pages
Re: a BIIIIIIG THANKS
« Reply #3 on: February 25, 2008, 08:37:43 pm »
Sterkte Corne, hoop jy en jou bike gaan ok wees.
Great news, my book 'Sniffer' has seen the light of day on Amazon Kindle!
https://www.amazon.com/dp/B01N664WIH
Check out my website for free short stories!
http://www.leondekock.com/short_stories.html