Dorsland on the warpath ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,191
Reaction score
1,677
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
.... actually on the Oorlogspoortpad  :biggrin:

Maar kom ons begin by die begin:

Last week I see somewhere that this weekend is a(nother) long one so I spend a few hours using Google Maps to fly around my area and see what looks like a lekker ride for Saturday.  I've been wanting to do the Swaershoek pass and plot a nice circular route via Graaff-Reinet, Pearston, Cradock and back home. Set that image in my mind for Sondag, als is reg.

So Thursday I get a PM from JMOL who is flying up to Pretoria to fetch his new Adventure: "Kry my Sondag op Colesberg dan ry ons saam terug". Hit Ctrl/Alt/Delete and reset the image in my mind so that it now reflects the Colesberg route  ;D.  Get back in the Google Maps plane and check out some routes.  Early last year when looking for a farm in the area, I had looked at a few farms in the Oorlogspoort area between Steynsburg/Middelburg and Colesberg and that had looked like some good riding area.  Checked out a nice route, loaded it on the GPS and Bob's your uncle.

Ek kyk toe die weervoorspelling vir Sondag en al wat ek sien is wind en koue. Maar, enige weer is lekker fietsryweer en ek issie bang nie.  Vrydag waai die wind hier op die plaas, volgens YR so 6m/s maar hy waai sommer sulke stofwolke hier op die grondpad.  Ek kyk weer YR en Sondag se voorspelling oppie plaas is 8m/s en vir Middelburg sommer 11m/s  :eek7:  Ek weet toe ek gaan Sondag windskeef sit op die 800.

Sunday morning up early to get all the things done before I hit the road.  It's cold, so some protection was called for  :biggrin:

P6150158_zps56392108.jpg




Die wêreld is altyd vir my vroeg en die oggend en laat in die middag bitter mooi en ek stop baie om die sagte lig vas te vang.

P6150160_zps6d5e4ee7.jpg



P6150162_zpse6dad685.jpg




Die wind is nog nie té erg nie en dit waai hier van links agter so ek is nog OK.  Maar Lootsbergpas lê nog voor my en daar weet ek die wind waai jou sommer nou tot in volgende maand.  Ek stop en neem sommer so 'n paar vinnige fotos uit die saal uit.  Toe ek weer ry steek 'n Toyota MR2 my verby net aan die voet van die pas.  Julle ouens wat die pas al gery het weet dat hy so 'n paar lekker draaie het, veral as mens so lank reguit pad deur die Karoo gery het.  So anyway, we start the pass practically alongside each other, and I twist the 800's ear a bit but the MR2 stays with me.  The wind on the pass is very strong and unpredictable as it changes direction and strength depending on the road direction and the mountain peaks.  I don't twist it too far as a result.  Maar daai MR2tjie laat waai.  Ek kan ruik hy het so 'n rat of wat afgewissel en hy is voet innie hoek, maar ek is heel verbaas dat daai motortjie so kan wikkel.

Near the top of the pass, I stop to take a pic of the view down the valley toward Middelburg.  It is damn cold and the wind is howling.

P6150163_zps2f0ba4b4.jpg




I climb up the embankment to get a better view and spot this interesting rock eroding away.  Waar is die geoloë, Roxenz?  Vertel ons bietjie meer toe.

P6150164_zps5f8118db.jpg




Here between Middelburg and the pass, as the wind comes down over the mountains from my left, I feel the full effect of 11m/s windspeed  :eek7: :eek7:  At one stage I get blown right over into the right hand lane by a gust!  Fortunately, the road is really quiet but I decide to ride almost on the left hand yellow line, just in case.  I tried the knee out trick that helped slightly but not much. I find that by applying forward pressure to the right end of the handlebar, it picks the bike up a bit, otherwise you are constantly riding at a crazy angle against the wind.  A GoPro or similar would have been great to capture the wind ferocity, stills don't work too well.

Net buite Middelburg op die Steynsburgpad, draai ek links af op die Brulberg grondpad en nou is dit weer van daai lekker trajekte waar mens die wind van agter het.  Dis windstil hier in my kletterpet, mens hoor net die 800 so lekker hier onder jou.  Ek ry die eerste paar km versigtig omdat kontrakteurs grond aanry na die spoorlyn toe en die groot tipper trokke het nie veel respek vir 'n motorfiets nie. Gelukkig is die wind weg van my af, so hulle stof pla my nie baie nie.

P6150177_zps414c210a.jpg



Dis mos hoe 'n DS fiets se wiele moet lyk, of hoe!

P6150171_zpsba37f893.jpg




Die oop vlaktes is bitter mooi en ek stop kortkort om die natuurskoon te geniet.

P6150173_zps0fc93b3e.jpg


P6150194_zps1568e651.jpg




Die plaas- en plekname van ons land is vir my inspireerend en aangrypend, ek wonder altyd waar kom die name vandaan.  Oorlogspoort, Brulberg, Protespan, Geduld, Nietverdiend.

There is an interesting story about Holbrook Farm which also lies in the Noupoort district not too far away from Oorlogspoort.  Just after the First World War, the local general dealer in Noupoort, - to whom Holbrook belonged - traveled to England to buy stock for his store.  In England he came across a warehouse filled with barbed wire that was to have been used in the trench warfare in the WW1. Now that the war was over, he could buy this wire at a really good price, which he did and shipped it back to Noupoort with the intention of selling it to local stock farmers.  Problem was that this barbed wire had not been galvanised (trench warfare didn't require a long life, in wire or in soldiers  :'( ) and the local farmers didn't buy it.  The storekeeper took this large stock of wire and fenced Holbrook with it, where it still stands today.  The dry Karoo air meant there was very little rust and the lack of galvanising wasn't an issue.  The wire can still be seen there today and differs from stock fencing in that the barbs are much closer together and, of course, it is ungalvanised.  Bit of useless but interesting information.

Ek sukkel om die vroeë geskiedenis van Oorlogspoort te vind maar het wel uitgevind dat die ryk driemanskap van Cecil John-Rhodes,  Abe Baily en Alfred Beit in 1900 'n sindikaat gevorm het om groot areas plaasgrond in die Colesberg/Noupoort distrikte op te koop.  Die sindikaat het uiteindelik 40 plase in dié gebied besit. Een man se dood is die ander man se brood en dié drie het, na afloop van die Anglo Boere Oorlog, sekerlik die grond vir 'n appel en 'n ui gekoop, nadat die Engelse ons land amper totaal verwoes het.  Oorlogspoort het dan die hoofkwartier van hulle een plaasbestuurder Martin Barnes-Webb geword.  Hierdie familie boer nogsteeds in die area.

Ongelukkig onthou ek nie hierdie Arabierstoet se naam nie.  Klompie mooi jong perde sommer vlak langs die draadheining gekry.  Hulle is nuuskierig en kom vinnig nader.

P6150174_zpsc48d4bd6.jpg



Vir die skappboere sal julle weet dat Oorlogspoort een van die groot Merinostoeterye in die land is.  Mens sien sommer dis 'n ou plaas hierdie, met baie stories om te vertel.

P6150182_zps296bef5d.jpg


P6150179_zps36f8f321.jpg




The nice thing about riding alone, is that a planned route can be changed at will.  A fork in the road always presents one with a pleasant choice.  I took the high road  :biggrin:

P6150184_zpsf65b1044.jpg




En wat sal 'n RR nou wes as mens nie vir JK 'n windpomp kan afneem nie.  Spesiaal vir Vadersdag JK!  :thumleft:

P6150185_zpsed5e6792.jpg




Dit raak toe bewolk, en vrek koud.  Ek is nie haastig nie omdat dit nou maar so 11h30 is en ek het met JMOL vir 13h30 op Colesberg gereel.  Toe ek deur so 'n lopie ry waar taaibosse en Olienhoutbome bietjie groei, toe stop ek sommer daar in die pad (nog heeldag op dié stuk pad net een bakkie verbygegaan), uit die wind uit.  Koffiebreek.

Ek trek daai buff so styf oor my kop dat my oë skoon skrefies trek  :lol8:

P6150187_zps626d4481.jpg




... pak toe my kombuissakkie uit, en steekkie stofie aan.

P6150188_zpse1857561.jpg


P6150189_zpsfd162de4.jpg


P6150192_zps944ba183.jpg




Julle het gedink daar is nie 'n goeie koffiewinkel binne 100 seemyl van my af nie né?  Nouja, dink maar weer:

P6150193_zps32f1acbf.jpg



Hoe't ou Jan Spies altyd gesê: rrrryknlekkerrrrrr   :biggrin:


En ek glo altyd daaraan om vir my maats iets te gee, veral op Vadersdag.  Hierdie kuduwors is vir jou Woody1  ;D :pot:

P6150190_zps76031867.jpg




I had just finished packing up when I heard a vehicle coming along round that bend behind me.  An old oom and his wife, in a Fortuner - on their way to visit friends I think - came around the bend at a bit of a speed.  I waved but they were so surprised to see a lone biker tussen erens en nerens that their normal good manners were temporarily forgotten and all I got was a curt wave from the oom.  :)  Veilig ry oom  ;D


Leave behind only tracks:

P6150195_zpse1db1839.jpg




When I got to this oop vlakte, with the only gate I had to open all day (OK< besides my own gates  ;) ), and I could see Colesberg koppie in the distance,  I knew, the tar road was not too far ahead  :-[

P6150196_zps339b0ef3.jpg




Ek ry toe bietjie deur Colesberg om te sien of enige van die kleiner plekkies dalk op 'n Sondag sou oop wees, maar helaas.  Ek moes noodgedwonge die Wimpy ondersteun.  Maak vol by die 1Stop en neem stelling by die Wimpy in.  JMOL laat weet toe hy is omtrent 150km van Colesberg en ek sien toe kans vir 'n kaasburger (I'm not going to post pix on the Best Hamburger thread  ;) )en 'n waffle met roomys   :drif:  Dit was vir my lekker om sommer net te sit en die mense en hul dinge te bestudeer.

Nouja, toe ou JMOL daar aankom, bewe die man sommer van die koue.  Ons drink 'n vinnige koffie en hy eet 'n broodjie om die innerlike te versterk en ons vat toe weer die pad.  Ja, in daardie wind wat nog al die pad 'n hond uit 'n bos uit waai!

P6150197_zpsda27651f.jpg




Ons paaie skei toe by Middelburg waar hy Cradock toe ry en ek terug plaas toe.  Ons was albei haastig omdat die skaduwees al lank raak en koedoes en 'n motorfiets is nie maats nie.

P6150198_zps43801e82.jpg





Jis guys but that wind blew.  Then, just over Lootsbergpass the wind almost died down completely and I could enjoy the views.  The soft light of late afternoon always makes for great pix and I took the trouble to stop and take a few.  

Dramatic Karoo late afternoon scenery:

P6150201_zpse41ec4e6.jpg


P6150205_zps6bcb3aca.jpg


P6150208_zps802c8b14.jpg




By die plaas aangekom, het die wind skoon bale van my mied in the lusernstoor afgewaai  :eek7:


Totale afstand: 361 km

Wegtrektyd: 08h30
Aankomtyd: 17h20


Dankie JMOL, vir 'n goeie gedagte, lekker geselskap en goeie vriendskap.  Ek sien uit na jou RR van die fiets gehaalery.  En geluk met hom!  :thumleft:
 
Top