0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
By julle almal.
Ry Vrydag Kaokoland toe .... net waar ek graag wil wees
nog net so n paar dae dan is ek weer op die pad vir 2 weke lank. Sal nou graag net hier wil wees.
Quote from: subie on June 25, 2014, 10:01:19 amnog net so n paar dae dan is ek weer op die pad vir 2 weke lank. Sal nou graag net hier wil wees. Daai sand raak al lekker dikkerig. Hy lyk so glad en ry so lekker maar sodra jy stop dan trap hy deur en jy kom agter hoe dik dit is.
Sou seker ook foto kon plaas, maar dan is ek verseker verban!
Reg langs die D 707 besig om oggend koffie te drink. Kan maar dieselfde bike ook wees.