Ek wens die volgende 3 weke verby 
Die tyd besig om stadig terug te keer SA toe. Dan donderdag oggend oor vlieg Gabs toe, kry Worth It daar en BergHaan se vroutjie daar en dan is dit 3 weke se Avontuur!
Gaan jy deur Kaudum, met n bike,is dit begaanbaar met n bike?
Nie begaanbaar met 'n bike nie. Die sand is net te kwaai in die Kaudum. As jy wel die sand kan baasraak, wat ek eers wil sien, dan staan en wag die leeus en ollie se fante ook nog vir jou.

En glo my, in die reservaat is hulle redelik bedonnerd.