Lus vir mechanic speel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Draadwerk

Grey Hound
Joined
Apr 2, 2013
Messages
7,945
Reaction score
0
Location
Nelspruit
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek is vroeg klaar in die hof. Ek het nie vandag ander werk wat dringend gedoen moet word nie.

Ek is te lui om aan te trek om te gaan ry.

Ek is lus om iets aan die bike te doen, maar ek het niks nuwe farkles om aan te sit nie. Ek wil iets doen aan die bike, maar ek weet nie wat nie.

Help my- wat doen ek?
 
Top