« Reply #6 on: June 27, 2014, 08:56:49 am »
Dan is daar net een wat ek sal voorstel dis die Rally Raid evo 2 tank kit met shrouds dan doen jy nie die vol fairing nie dit gaan jou volgens RR so R13000 kos maar wees versigtig dit kan dalk meer wees met die belasting en vervoer vanaf die lighawe tot by jou
Sho dis styf vir 'n paar stukkies plastiek maar ek verkies hulle ja

Logged
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy