Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Quick shifter on the GSA  (Read 15262 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #100 on: May 27, 2015, 05:04:21 pm »
Julle is besig om met my kop (en my budget) te mors.....,

Ek het dieselfde problem as jy ..... lyk my ons moet maar ingee..... ??? ???

Ek het ingegee ...... Fiets is vanmiddag by Zambezi gelos ........Hulle sit more die QS op !!

Ek hoop Ek kan hom vroeg kry  :thumleft: :thumleft:
 
Offline Charlie600

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 217
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #101 on: May 27, 2015, 05:38:26 pm »
Julle is besig om met my kop (en my budget) te mors.....,

Ek het dieselfde problem as jy ..... lyk my ons moet maar ingee..... ??? ???

Ek het ingegee ...... Fiets is vanmiddag by Zambezi gelos ........Hulle sit more die QS op !!

Ek hoop Ek kan hom vroeg kry  :thumleft: :thumleft:

Byvoorbaat baie geluk, dit gaan jou ry-genot eksponensieel verhoog!!  :ricky:
 
Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #102 on: May 27, 2015, 05:39:47 pm »
Dankie ..... Ek sal jou laat weet !!
 
Offline nielvn

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 757
  • Thanked: 2 times
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #103 on: May 27, 2015, 06:07:51 pm »
Dankie ..... Ek sal jou laat weet !!

Mooi gert, baie geluk man.

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,926
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #104 on: May 27, 2015, 06:14:01 pm »
Iets om na uit te sien. Laat weet wat jy dink. Ek is juis Maandag by Bavarian vir nuwe tekkies. Dalk moet ek maar oŽ toeknyp en die res ook doen?
 
Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #105 on: May 27, 2015, 07:29:40 pm »
Iets om na uit te sien. Laat weet wat jy dink. Ek is juis Maandag by Bavarian vir nuwe tekkies. Dalk moet ek maar oŽ toeknyp en die res ook doen?

:thumleft:
 
Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #106 on: May 27, 2015, 07:58:16 pm »
Iets om na uit te sien. Laat weet wat jy dink. Ek is juis Maandag by Bavarian vir nuwe tekkies. Dalk moet ek maar oŽ toeknyp en die res ook doen?

Almal sÍ so ..... Jy moet hom egter n dag of so voor die tyd bestel , Hulle moet n kode aanvra uit Duitsland vir die sagteware.
 
Offline Edd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,383
  • Thanked: 3 times
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #107 on: May 27, 2015, 09:01:46 pm »
Jy gaan beslis nie spyt wees nie.  :laughing4:
Face your Fears, Live your Dreams
 
Offline eduard

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #108 on: May 28, 2015, 09:34:38 am »
Iets om na uit te sien. Laat weet wat jy dink. Ek is juis Maandag by Bavarian vir nuwe tekkies. Dalk moet ek maar oŽ toeknyp en die res ook doen?

YOU CAN DO IT!!!!!
 
Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #109 on: May 31, 2015, 11:13:22 am »
Die Quick Shifter is Donderdag opgesit , weereens uitstekende diens by Zambezi .

Ongelukkig was Ek laat en moes in die spitsverkeer huistoe. Dit was nie regtig moontlik om hom behoorlik te toets nie.

Vanoggend was die eerste keer wat Ek regtig kon gaan ry en hierdie tool probeer. Orgasmies , om die minste te sÍ.  :ricky: :ricky:

Jy raak ook gou gewoond aan hom. As jy oprat , moet jy net die throttle oop of konstant hou. Jy moet ook net druk op die rathefboom hou tot Hy klaar geshift het. Met die afrat moet jy net die throttle toemaak en hou tot Hy klaar geshift het.

As gevolg Van die Baie tourque kan jy ook vinnig oprat .... Jy kan  letterlik elke 2 sekondes  ( as dit so Baie is ) n volgende rat  kies.
« Last Edit: May 31, 2015, 11:13:55 am by T Rex »
 
Offline Noneking

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #110 on: May 31, 2015, 12:17:38 pm »
Die Quick Shifter is Donderdag opgesit , weereens uitstekende diens by Zambezi .

Ongelukkig was Ek laat en moes in die spitsverkeer huistoe. Dit was nie regtig moontlik om hom behoorlik te toets nie.

Vanoggend was die eerste keer wat Ek regtig kon gaan ry en hierdie tool probeer. Orgasmies , om die minste te sÍ.  :ricky: :ricky:

Jy raak ook gou gewoond aan hom. As jy oprat , moet jy net die throttle oop of konstant hou. Jy moet ook net druk op die rathefboom hou tot Hy klaar geshift het. Met die afrat moet jy net die throttle toemaak en hou tot Hy klaar geshift het.

As gevolg Van die Baie tourque kan jy ook vinnig oprat .... Jy kan  letterlik elke 2 sekondes  ( as dit so Baie is ) n volgende rat  kies.

Vadersdag sal dit wees..............
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #111 on: May 31, 2015, 01:05:20 pm »

Offline profiler

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 589
  • Emergency Identification / GoPro
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #112 on: May 31, 2015, 02:39:42 pm »
Nog n paar bonus punte van die speelding wat ek agter gekom het die afgelope paar dae toe ek opgery het JHb toe:

As jy wegtrek by n robot kan jy -

- Jou tools regskuif, Visor oopmaak en snot afvee, neckbrace onder jou camelback inskuif, voel of jou foon nog in jou baaitjie sak is, knoppies op gps druk om die sexy tannie langs jou in die merc sport te beindruk en dit alles met jou linkerhand terwyl jy ratte verander.

Ek smaak dit! O0
Surround Yourself With Good People - Me

Yamaha 50(1984) RZ 90(1985) PE 490(1986) RZ 50(1987) FJ 750(1994) Kumca 110(2005) KX 200(2007) TRX 450(2010) Royal E 500(2013) 800 GS(2013) 1200 GSA(2013) 1200 LC GSA (2014) CRF450X (2014) BMW 450X (2015)

Offline TheBear

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #113 on: May 31, 2015, 02:55:41 pm »
As jy oprat , moet jy net die throttle oop of konstant hou. Jy moet ook net druk op die rathefboom hou tot Hy klaar geshift het. Met die afrat moet jy net die throttle toemaak en hou tot Hy klaar geshift het.

Jy meen,  net soos sonder die Gearshift Assist Pro?    :ricky:
.#BRADICAL!
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,926
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #114 on: May 31, 2015, 04:40:42 pm »
Wat kos hulle nou?
 
Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #115 on: June 01, 2015, 09:00:09 am »
Wat kos hulle nou?

Draatie , ek is n lid by Zambezi se klub , so ek kry bietjie afslag ..... as ek reg onthou was dit so ong R6k , ingesluit die coding en  fitment.
 
Offline Edd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,383
  • Thanked: 3 times
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #116 on: June 01, 2015, 09:09:25 am »
Wat kos hulle nou?

Draatie , ek is n lid by Zambezi se klub , so ek kry bietjie afslag ..... as ek reg onthou was dit so ong R6k , ingesluit die coding en  fitment.

R6k vir n BMW part met fitment en coding is verniet.  ;D :thumleft:
Face your Fears, Live your Dreams
 
Offline ADVENTURE HUNTER

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #117 on: September 08, 2016, 11:22:53 am »
Myne word vandag gedoen saam met my 1000km diens, tans ongeveer 8000 randte, shit ek hoop dis die regte besluit.
 
Offline eduard

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #118 on: September 08, 2016, 12:22:55 pm »
Myne word vandag gedoen saam met my 1000km diens, tans ongeveer 8000 randte, shit ek hoop dis die regte besluit.

Dis die beste besluit ooit hehehe
 
Offline Noneking

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #119 on: September 08, 2016, 07:38:32 pm »
My vorige LC nie een opgehad nie, nuwe een het. Beste farkle ooit.....veral saam met 'n raserige pyp  :ricky: :ricky:
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0