Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Quick shifter on the GSA  (Read 15465 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ADVENTURE HUNTER

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #120 on: September 09, 2016, 06:49:40 pm »
My bike terug gekry vanmiddag :ricky: ek wil net uitvind by die manne van neutral na eerste klap die ratkas en om hom in neutral te kry is bietjie meer tricky ...is dit normaal. BMW reken dit is maar so met die quick shifter.
« Last Edit: September 09, 2016, 06:57:08 pm by ADVENTURE HUNTER »
 

Offline Noneking

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #121 on: September 09, 2016, 07:18:33 pm »
My bike terug gekry vanmiddag :ricky: ek wil net uitvind by die manne van neutral na eerste klap die ratkas en om hom in neutral te kry is bietjie meer tricky ...is dit normaal. BMW reken dit is maar so met die quick shifter.

Nie myne nie.... :peepwall:
« Last Edit: September 09, 2016, 07:19:06 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline ADVENTURE HUNTER

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #122 on: September 09, 2016, 07:27:19 pm »
My bike terug gekry vanmiddag :ricky: ek wil net uitvind by die manne van neutral na eerste klap die ratkas en om hom in neutral te kry is bietjie meer tricky ...is dit normaal. BMW reken dit is maar so met die quick shifter.
:peepwall:ek sal kyk wat maak hy, ek ry volgende naweek na jou kant toe(Sabie) saam met BMW Sandton vir n trip na hotel Numbi.

Nie myne nie.... :peepwall:
 

Offline Noneking

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #123 on: September 09, 2016, 08:05:11 pm »
My bike terug gekry vanmiddag :ricky: ek wil net uitvind by die manne van neutral na eerste klap die ratkas en om hom in neutral te kry is bietjie meer tricky ...is dit normaal. BMW reken dit is maar so met die quick shifter.
:peepwall:ek sal kyk wat maak hy, ek ry volgende naweek na jou kant toe(Sabie) saam met BMW Sandton vir n trip na hotel Numbi.

Nie myne nie.... :peepwall:

Geniet dit!
Probeer wildtuin grensdraad ry as daar tyd is
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #124 on: September 10, 2016, 09:19:51 am »
My bike terug gekry vanmiddag :ricky: ek wil net uitvind by die manne van neutral na eerste klap die ratkas en om hom in neutral te kry is bietjie meer tricky ...is dit normaal. BMW reken dit is maar so met die quick shifter.

Nie myne nie.... :peepwall:

Ook nie myne nie .....
 

Offline silvrav

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #125 on: September 11, 2016, 05:28:15 am »
My bike terug gekry vanmiddag :ricky: ek wil net uitvind by die manne van neutral na eerste klap die ratkas en om hom in neutral te kry is bietjie meer tricky ...is dit normaal. BMW reken dit is maar so met die quick shifter.
:peepwall:ek sal kyk wat maak hy, ek ry volgende naweek na jou kant toe(Sabie) saam met BMW Sandton vir n trip na hotel Numbi.

Nie myne nie.... :peepwall:

Ek consider om ook op daai trip te gaan... Contemplate nog
 

Offline ADVENTURE HUNTER

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #126 on: September 11, 2016, 03:06:56 pm »
Ek het vandag 'n trippie Parys toe gevat, daai shifter werk lekker man! Silvrav hoop ons sien jou daar :ricky:
 

Offline JAS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 544
  • Thanked: 2 times
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #127 on: September 23, 2016, 07:32:02 am »
Quote
My bike terug gekry vanmiddag Ricky ek wil net uitvind by die manne van neutral na eerste klap die ratkas en om hom in neutral te kry is bietjie meer tricky ...is dit normaal. BMW reken dit is maar so met die quick shifter.

Nee, nie myne nie.

Maar is darem 'n lekker "fuel saving" device want nou ry ek net so +-4500 rpm want dan klap hy darem die mooiste op die Akra !!!

This is not so needed, but it is so SWEET !!! :ricky: :ricky: :ricky:
« Last Edit: September 24, 2016, 07:57:00 am by JAS »
BMW R1200 GSA LC 2016
BMW F800 GS 2016