Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Quick shifter on the GSA  (Read 15467 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline eduard

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #80 on: January 22, 2015, 02:33:54 pm »
Ek het net van BMW af kontoor toe gery, maar daai stukkie het my laat SMILE!!!  :lol8:

Ek sal n ordentlike trippie moet gaan ry om te se hoe is dit om met hom te lewe, maar net daai stukkie terug is hy sommer klaar die geld werd! HAHAHA

Thanks Biza vir daai mooi gat in my sak....  :imaposer:
« Last Edit: January 22, 2015, 02:34:39 pm by eduard »
 

Offline Noneking

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #81 on: January 22, 2015, 03:02:11 pm »
Julle is besig om met my kop (en my budget) te mors.....,
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Biza

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,225
  • Thanked: 4 times
  • BMW 1200 GS A LC
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #82 on: January 22, 2015, 03:14:48 pm »
Canzius, dis die moeite werd, lekkerrrrrr. Laat hul dit solank doen, wanneer jy weer kan ry gaan dit net lekker wees ......
Gou gesond word.
------UNASHAMEDLY  ETHICAL------
 

Offline JABO

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 865
  • Thanked: 12 times
  • Centurion
Re:
« Reply #83 on: January 22, 2015, 07:58:13 pm »
Het my qs in desember op gesit.
Ek smile vandag nog.
Het die bike net vir 5 min vir Trojan geleen en hy het dit reg gekry on hom te breek.
Wou nie meer werk op die down shifts nie. Toe moes ek die verdomde clutch gebruik.

BMW toe gevat en hulle het vir my ge fix.

Nou smile ek weer van oor tot oor.

Al wat ek kan sÍ is ......
DOEN DIT!!!!
Freedom is when you get to a T-junction and think to yourself.
AAAAAAAAAAAAGH I think I'll go left.

www.riot-gear.co.za
 

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,822
  • Thanked: 65 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #84 on: January 29, 2015, 11:40:30 am »
Ek het net van BMW af kontoor toe gery, maar daai stukkie het my laat SMILE!!!  :lol8:

Nou moet jy net die lean fueling uitgesorteer kry met 'n Accelerator Module wat die flat spots wegvat!☺
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Offline eduard

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #85 on: April 15, 2015, 10:40:39 am »
Ek het laasweek my eerste regtige lang trip op my LC gedoen, en oooooo my goeie genade daai Quick Shifter bly maar net awesome

Ons het n paar fun teerpad passe gedoen, en dit maak daai scoot maar net n ander funner monster. Even op die off-road sections lekka gespeel

Ek moet se, daai bike is eers complete met n GSAP.....  :ricky:
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #86 on: April 15, 2015, 11:33:18 am »
Julle is besig om met my kop (en my budget) te mors.....,

Ek het dieselfde problem as jy ..... lyk my ons moet maar ingee..... ??? ???
 

Offline Noneking

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #87 on: April 15, 2015, 01:22:59 pm »
Julle is besig om met my kop (en my budget) te mors.....,

Ek het dieselfde problem as jy ..... lyk my ons moet maar ingee..... ??? ???

Aggenee man! Ek't al vergeet hiervan...... Jy krap nou waar dit nie jeuk nie ;-)
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,942
  • Thanked: 229 times
  • #imstayingpositive
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #88 on: April 15, 2015, 01:47:07 pm »
Ai mense, julle maak skade vir my  :drif:
 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,022
  • Thanked: 10 times
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #89 on: April 15, 2015, 02:20:15 pm »
My shifter het vandag weer op gehou werk , moet nou weer terug BMW toe.
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline eduard

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #90 on: April 15, 2015, 03:04:56 pm »
My shifter het vandag weer op gehou werk , moet nou weer terug BMW toe.

Dit suck. Jy se WEER terug BMW toe. wat was eerste keer fout?
 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,022
  • Thanked: 10 times
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #91 on: April 15, 2015, 03:51:52 pm »
My shifter het vandag weer op gehou werk , moet nou weer terug BMW toe.

Dit suck. Jy se WEER terug BMW toe. wat was eerste keer fout?

Die eerste keer het ek die battery ontkoppel om die ESA te reset toe die shifter sy progam verloor het.
Ek begin nou wonder oor die shifter , my RT het ook een op en dit werk net van 3de rat, van 1 na 2 en van 2 na 3 ruk hy jou nek af.
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline nielvn

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 757
  • Thanked: 2 times
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #92 on: April 17, 2015, 08:20:10 pm »
Ek wonder soms of dit die bike is of die mense wat aan hom moet werk, as daar iets groot fout was sou bmw mos lankal daarna gekyk het.....ek wonder maar net.


Sent from my iPhone using Tapatalk
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #93 on: April 17, 2015, 09:33:40 pm »
Ek wonder soms of dit die bike is of die mense wat aan hom moet werk, as daar iets groot fout was sou bmw mos lankal daarna gekyk het.....ek wonder maar net.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek oorweeg sterk om een op te sit.

Ek hoop jy is reg Niel , ek is nie lus vir sukkel nie.
 

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #94 on: April 18, 2015, 08:36:54 am »
Ek ry die naweek met die 1600GTL en so glad as wat die masjien is,  mis ek my GS met die quickshifter !!
 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,022
  • Thanked: 10 times
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #95 on: April 23, 2015, 09:58:25 pm »
BMW het toe die shifter vervang , nou loop hy soos stroop  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline eduard

Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #96 on: April 24, 2015, 09:35:17 am »
BMW het toe die shifter vervang , nou loop hy soos stroop  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

 :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Offline Walter ZSA

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 341
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #97 on: April 29, 2015, 11:19:57 am »
Ek het my bike se ratkas gebreek met n QS.BMW het betaal.R45000 later.

Het n false neutral tussen 2 en 3 gekry en toe spring die spul in mekaar in op 6000 rpm.
Previously known as Wall-e
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,942
  • Thanked: 229 times
  • #imstayingpositive
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #98 on: April 29, 2015, 11:36:06 am »
Ek het my bike se ratkas gebreek met n QS.BMW het betaal.R45000 later.

Het n false neutral tussen 2 en 3 gekry en toe spring die spul in mekaar in op 6000 rpm.
Ouch! Nou wonder ek... sou BMW betaal vir sulke skade as die false neutral nie as gevolg van die QS was nie? Buite waarborg no, meen ek... So false neutral moet mos nie die ratkas kan breek nie?
 

Offline profiler

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 589
  • Emergency Identification / GoPro
Re: Quick shifter on the GSA
« Reply #99 on: April 29, 2015, 04:09:04 pm »
Ek wonder of my gevolg trekking reg is of nie. Ek het n QSA opgesit toe dit net uitgekom het en nog nooit nie eers een probleem gehad nie. Hulle het dit geinstalleer en dit werk nog steeds. Nou wonder ek of all die probleme met die latere modelle QSA begin het. En die enigste rede vir my opmerking is dat daar nou eweskielik baie mense is wat kla (probleme het) oor die ding.

Maar ek is baie gelukkig met dit. O0
Surround Yourself With Good People - Me

Yamaha 50(1984) RZ 90(1985) PE 490(1986) RZ 50(1987) FJ 750(1994) Kumca 110(2005) KX 200(2007) TRX 450(2010) Royal E 500(2013) 800 GS(2013) 1200 GSA(2013) 1200 LC GSA (2014) CRF450X (2014) BMW 450X (2015)