Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Parking my Bike at ORT- sorted- thanks  (Read 660 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Weedkiller - Adie

Parking my Bike at ORT- sorted- thanks
« on: July 03, 2014, 10:21:11 pm »
I must fly to East London for 3 days and need to park my bike at ORT. (Sat morning till Mon evening)
Did a search here but only found old posts and no real indication to where to park.

Enige hulp sal wardeer word

Adie
« Last Edit: July 04, 2014, 07:08:01 pm by Weedkiller - Adie »
Laat ons Stof maak.
 

Offline Swart Gevaar

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,124
Re: Parking my Bike at ORT
« Reply #1 on: July 04, 2014, 08:05:31 am »
Hello Adie

Parkeer die fiets by die Carports. Dis op jou regterkant soos jy by die lughawe in kom. Ek parkeer alted my bike daar en sommer reg by die sekuriteits hut. Kos R74 'n dag of so. Werk altyd vir my.n Het nog nooit probleme gehad daar nie en het dit al 'n klompie kere gedoen.
You know you've landed with the wheels up when it takes full power to taxi to the ramp.
 

Offline Lommies

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,641
  • Thanked: 43 times
  • aka ArsŤne Lupin
Re: Parking my Bike at ORT
« Reply #2 on: July 04, 2014, 08:50:13 am »
Adie,
vra jy oor parkering by ORT of CT Int?
 

Offline Weedkiller - Adie

Re: Parking my Bike at ORT
« Reply #3 on: July 04, 2014, 09:44:43 am »
SG
Dankie. Ek sal daar kyk.

Lommies
ORT. Ek is een van daai gelukkiges wat die land vol werk en met die fiets ry.  So nou en dan raak die skedule te 'tight' en dan moet ek tussenin vlieg.

My planne het so effe verander. (Alweer).  Ek nou in Steelpoort/Burgersfort. Moet gou Maandag in Bisho wees dan terug Steelpoort toe en hiervandaan weer Thabazimbi toe. (Kak job maar ek geniet dit  :thumleft:
Ek vlieg egter vanaand eers gou huistoe (Kaapstad) en daarvandaan EL.

Dankie
Praat weer
Laat ons Stof maak.
 

Offline KaTooMatt

Re: Parking my Bike at ORT
« Reply #4 on: July 04, 2014, 09:59:35 am »
As jy ry tot by binnelands aankoms verby draai dan regs in by die voetganger se oorgaan. As jy daar in ry is daar plek regs en ook reguit op die sypaadjie langs die motor uitgang.

As jy die regs opsie vat is daar wel n bordjie wat se geen motorfietse. Ek los gewoonlik my fiets daar, al n week lank op n tyd. Ek het n interessante ou ontmoet wat vir ORT werk. Hy het my gesÍ dis veilig. Hy los sy fiets elke dag daar. Hy het n klassiek 600 XT onder ander fietse. Hy gebruik wel n ketting met slot. Ek nie. Dis jou keuse.
"These are not machines for the meek. Ride it like you stole it, cane it within an inch of its life. It will require a bunch of maintenance and generally tend to be, shall we say, harsh? It was bred for racing, after all. It will devour rear tires and its lust for fuel will astound you. It will suffer indifference and carelessness very poorly. Like heroin and Asian girls, it's not for everybody, but when you absolutely, positively, GOTS to beat every m*****f****** in the race, accept no substitu
 

Offline Weedkiller - Adie

Re: Parking my Bike at ORT- sorted- thanks
« Reply #5 on: July 04, 2014, 07:10:20 pm »
KatenMat  >:D
Thanks, presies soos jy gese het.  Daar staan heelwat fietse, selfs 'n GS onder 'n seil.

Tot ander dag.

Adie
Laat ons stof maak
Laat ons Stof maak.