Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Me 109

Puppy
Joined
May 6, 2014
Messages
25
Reaction score
0
Location
Secunda
Bike
BMW R1200GS Adventure
Soos belowe, hier begin die RR, en ook heeeel by die begin van groot avonture, toe die 1200GSA LC nog in sy boks was :drif: Die fiets was maar 'n maand oud in sy tekkies (Karoo3's) en die trip is aangepak, 2dae na die 1000km diens. Fact finding mission      :3some:
 

Attachments

  • 10253984_10152059356623316_8790437890545374152_n.jpg
    10253984_10152059356623316_8790437890545374152_n.jpg
    84.8 KB · Views: 972
Top