Het nou eers op hierdie uitstekende RR afgekom. Liewerste laat as nooit. Baie dankie vir die moeite om dit aanmekaar te sit Noneking! Dit vat nogal tyd om te doen. Ek het baie lekker gelees, saam koud gekry, sooibrand gekry van al daai Ricoffy, lekker gekry vir die mooi paaie (het my klein "stickertjie" gesien op jou fotos van Sani, Naude's pas borde), maar met die GOEIEMORE deel was jy op jou eie...

Bly daai mooi fiets is weer in een stuk! Waantoe volgende?