Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Exhaust Burning  (Read 884 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,926
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Exhaust Burning
« on: July 13, 2014, 07:20:54 pm »
I see that the right pipe is properly blue, but the left one almost no discolouration. Is this normal?

What can it be?
 

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: Exhaust Burning
« Reply #1 on: July 13, 2014, 07:41:12 pm »
Cross wind?
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,811
  • Thanked: 170 times
Re: Exhaust Burning
« Reply #2 on: July 13, 2014, 08:03:44 pm »
Draai die throttle links bietjie meer.
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,926
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Exhaust Burning
« Reply #3 on: July 13, 2014, 08:10:19 pm »
Gaan kas toe julle twee !!!
 

Offline MickeyT

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,181
  • Thanked: 5 times
Re: Exhaust Burning
« Reply #4 on: July 13, 2014, 08:56:54 pm »
Dis die ding van Duitse bikes - hy dink jy ry hom te sag, so hy sluit vanselwers die een silinder af.  Hulle is moerse slim, dié klomp Duiters - al het hulle nie veel van n humorsin nie...   :peepwall:
"I drifted into photography like one drifts into prostitution. First I did it to please myself, then I did it to please my friends, and eventually I did it for the money." – Philippe Halsman
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,449
  • Thanked: 156 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Exhaust Burning
« Reply #5 on: July 13, 2014, 09:06:22 pm »
Jou regterkant radiator is droog. Gooi water in

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,926
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Exhaust Burning
« Reply #6 on: July 13, 2014, 09:20:35 pm »
Jou regterkant radiator is droog. Gooi water in

Ek dink dit sal beter wees as ek net bietjie uittap van die linkerkantse een😄
 

Offline TheBear

Re: Exhaust Burning
« Reply #7 on: July 14, 2014, 08:08:19 am »
Het jy nie dalk jou maermerrie teen die regterkantste een gestamp en nie die anderkant ook nie?




O nee wag!  Dit sal jou maermerrie blou gemaak het.
.#BRADICAL!
 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,015
  • Thanked: 9 times
Re: Exhaust Burning
« Reply #8 on: July 14, 2014, 08:23:39 am »
Al die LC's doen dit  :thumleft:
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline TheBear

Re: Exhaust Burning
« Reply #9 on: July 14, 2014, 08:34:41 am »
Al die LC's doen dit  :thumleft:

Is seker oor hy hom oornag op die sidestand laat staan.   Dan loop al die silver oor na die linkerkanste pyp toe.   :ricky:
« Last Edit: July 14, 2014, 08:35:16 am by AMZ »
.#BRADICAL!
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,926
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Exhaust Burning
« Reply #10 on: July 14, 2014, 09:04:20 am »
Dankie vir al julle hulp - julle het mooi gehelp met baie goeie antwoorde  :imaposer: :laughing4:
 

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: Exhaust Burning
« Reply #11 on: July 14, 2014, 09:54:12 am »
My antwoord was in alle erns, en uit onkunde, geformuleer!

Ek help graag :thumleft:
 

Online Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 824
  • Thanked: 19 times
Re: Exhaust Burning
« Reply #12 on: July 14, 2014, 10:27:18 am »
Draadwerk, ek het ook 'n issue met my LC gehad! Dit het goed geloop, maar soms geklink asof daar 'n effense missie is en dit het ook ongelyk ge-idle. Gedurende idleing het hy so binnetoe gehoes soos 'n ou roker. Die een pyp het ook vinniger verkleur as die ander.

Donford het toe so 'n paar dae die bike gahad en die slotsom was dat die throttle bodies uit sinc uit was. Rekenaar gebruik en dit reggestel en alles is nou beter. Die ou klink anders as jy bietjie gooi en idle nou baie egalig!


Hoop dit help!
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,811
  • Thanked: 170 times
Re: Exhaust Burning
« Reply #13 on: July 14, 2014, 10:31:54 am »
 :thumleft:   :thumleft:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 7,305
  • Thanked: 268 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: Exhaust Burning
« Reply #14 on: July 14, 2014, 11:01:36 am »
Draai die knoppie langs die klokke so bietjie anti-klosgewys, dit sal dan die ander pyp ook laat blou word  :peepwall:
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 

Offline Sommer Ek

Re: Exhaust Burning
« Reply #15 on: July 15, 2014, 12:40:12 am »
Myne het dieselfde gedoen. Het dit opgemerk na 'n 1600km teerpad trip. Hom vir Chris by Donford gegee en later gaan haal. Aanvanklik kon ek nie werklik 'n verskil opmerk tydens die kort trippies om die pot nie.  'n 2000km teerpad trip gedoen en probleem is uitgesorteer, beide is blou. 'n 1000 grond trip gedoen. 10 000 Diens. Weer 'n 2700km trip teer en grond gedoen geen probleem.

Hierdie naweek weer 1200 teer en grond gedoen, te vuil om te sien, maar dit lyk vir my reg. (Kom help my gou dan was ons hom dan kan ons mooi sien.)

Ek weet nie wat Chris gedoen het nie, dit skeel my ook nie veel nie, dit het gewerk.  Hy loop net al lekkerder.

My raad is: Vat hom dealer toe dat hulle dit reg stel, dan laai jy hom en ry hom.