Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Morokai se lifepartner(DR650)  (Read 3666 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Morokai

Morokai se lifepartner(DR650)
« on: July 17, 2014, 10:54:08 am »
Net so oor n jaar terug het ek vir myself n sexy DR650 2011 aangeskaf ( eerste DS bike ), sy was splinternuut met net so oor 6000km op die klok. Hier volg n lys van mods wat ek die afgelope jaar ( =- 14000km ) op my bike geinstalleer het. Net om lekker proud te voel en bietjie af te show!

PSP bashplate en luggage rack ( saam met die bike gekom )
Lowered Pivot Pegz
Blou rear brake master cylinder billet ( stock het gebuig na val )
Mirror extenders
Pro Taper KX HI bar
Cycra handgaurds
Warp 9 3-finger shorties
FMF Powercore 4 pipe ( Dyno-jet Superbike Solutions Somerset Wes  :thumleft: :thumleft: :thumleft: )
Stywer back suspension spring - op na 7.5kg/nm ( groot verbetering met luggage )
DID 525 chain & sprockets

Het die boonste chain roller afgehaal en die gat geplug. Asook die boonste chain guard afgehaal, nuwe onderste chain guard is oppad in die pos


« Last Edit: September 19, 2015, 03:50:15 pm by Morokai »
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #1 on: July 17, 2014, 10:59:08 am »
Paar fotos in aksie
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline edgy

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 12,572
  • Thanked: 85 times
    • A Stone's Throw Bed & Breakfast
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #2 on: July 17, 2014, 11:02:28 am »
Sweet ride bro.....ps please note everyone that painting a plastic fuel tank NEVER works! ;D
www.astonesthrow.co.za

 BEER..."I drink it when I`m happy or when I`m sad. I drink it when I`m alone. When I have company I consider it obligatory. Trifle with it if I`m not hungry and drink it when I am. Otherwise, I never touch it - unless I`m thirsty"
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #3 on: July 17, 2014, 11:04:59 am »
nog
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #4 on: July 17, 2014, 11:06:37 am »
Sweet ride bro.....ps please note everyone that painting a plastic fuel tank NEVER works! ;D

thanx man...ya i learned the hard way  :) lots of elbow grease to get it clean again
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline JC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,241
  • Thanked: 27 times
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #5 on: July 17, 2014, 11:41:07 am »
legen-

dary
 

Offline ZA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #6 on: July 17, 2014, 12:02:09 pm »
Flippen lekker...Daai tank gaan nog voete kry tot by my. Ek werk nog aan jou pannier racks  :thumleft:
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #7 on: July 17, 2014, 12:16:09 pm »
legen-

dary

Lekker foto JC!

Flippen lekker...Daai tank gaan nog voete kry tot by my. Ek werk nog aan jou pannier racks  :thumleft:

die tank het jou naam op reserve! wag in spanning vir die racks  :thumleft:
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,277
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #8 on: July 17, 2014, 07:09:24 pm »
Baie nice DR! Beste 650 klas Jap DS bike! Ek het 2, wat ten volle ge-"pimp" is.

Hier is my '99 model in aksie.



Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,277
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #9 on: July 17, 2014, 07:11:47 pm »
Morokai

Gooi ons 'n naby skoot van die versterkings op die PSP luggage rack!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline eikeboom

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 979
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #10 on: July 17, 2014, 10:49:36 pm »
Mooi man!
Dis baie lekker fotos van jou DR in aksie!
Jy en jou fiets kom duidelik op interessante plekke...
« Last Edit: July 17, 2014, 10:50:34 pm by eikeboom »
Let's go into the mountains...there's likely to be peace and quiet
 

Offline eikeboom

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 979
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #11 on: July 17, 2014, 10:54:13 pm »
Waar is hierdie geneem?

Let's go into the mountains...there's likely to be peace and quiet
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #12 on: July 18, 2014, 10:46:41 am »
Baie nice DR! Beste 650 klas Jap DS bike! Ek het 2, wat ten volle ge-"pimp" is.

Sent from my iPad using Tapatalk

Baie lekker!! Ek dink self om nog n ekstra een aan te skaf!
Wat sal jy voorstel om nog op te pimp?
Ek sal n foto van die versterkings oplaai binnekort.

Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #13 on: July 18, 2014, 10:54:50 am »
Waar is hierdie geneem?



Net so duskant Vanrhynsdorp! Was op die Suid-Saldanha treinspoorpad en my GPS het vir my n shorcut voorgestel. Het dit geneem en deur n paar plase gajaag tot die pad omtrent verdwyn het. Het hier binne geeindig nadat ek die droe Doring rivier moes kruis. Hierdie is binnie een van die ou rivier se inlope. En die hek waardeur ek moes gaan, net na hierdie inloop, was natuurlik gesluit gewees ??? ???
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline eikeboom

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 979
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #14 on: July 18, 2014, 02:09:54 pm »
Waar is hierdie geneem?



Net so duskant Vanrhynsdorp! Was op die Suid-Saldanha treinspoorpad en my GPS het vir my n shorcut voorgestel. Het dit geneem en deur n paar plase gajaag tot die pad omtrent verdwyn het. Het hier binne geeindig nadat ek die droe Doring rivier moes kruis. Hierdie is binnie een van die ou rivier se inlope. En die hek waardeur ek moes gaan, net na hierdie inloop, was natuurlik gesluit gewees ??? ???

Hierdie is nou 'n voorbeeld van 'n bike in sy natuurlike element!
 :thumleft:
 :ricky:
« Last Edit: July 18, 2014, 02:10:53 pm by eikeboom »
Let's go into the mountains...there's likely to be peace and quiet
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #15 on: July 19, 2014, 12:19:17 pm »
Morokai

Gooi ons 'n naby skoot van die versterkings op die PSP luggage rack!


Sent from my iPad using Tapatalk

Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,553
  • Thanked: 48 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #16 on: July 19, 2014, 12:51:08 pm »
En die scoot thump te mooi deur daai pyp!!
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline Sardine

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,072
  • Thanked: 154 times
  • I am not a dude.
    • The Flying Fish
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #17 on: July 19, 2014, 01:17:56 pm »
 :drif:

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,277
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #18 on: July 19, 2014, 04:14:58 pm »
Morokai

Gooi ons 'n naby skoot van die versterkings op die PSP luggage rack!


Sent from my iPad using Tapatalk
Dankie! Wil net sien hoe die bracket by die flikker vaskom.

Sit ook al lankal met die idee om daar te versterk.

Watse uitlaatpyp het jy op?


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,553
  • Thanked: 48 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #19 on: July 19, 2014, 06:13:27 pm »
Morokai

Gooi ons 'n naby skoot van die versterkings op die PSP luggage rack!


Sent from my iPad using Tapatalk
Dankie! Wil net sien hoe die bracket by die flikker vaskom.

Sit ook al lankal met die idee om daar te versterk.

Watse uitlaatpyp het jy op?

FMF Powercore 4 pipe ( Dyno-jet Superbike Solutions Somerset Wes     
Sent from my iPad using Tapatalk

Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.