Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Morokai se lifepartner(DR650)  (Read 3678 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #20 on: July 19, 2014, 07:16:17 pm »
Morokai

Gooi ons 'n naby skoot van die versterkings op die PSP luggage rack!


Sent from my iPad using Tapatalk
Dankie! Wil net sien hoe die bracket by die flikker vaskom.

Sit ook al lankal met die idee om daar te versterk.

Watse uitlaatpyp het jy op?

FMF Powercore 4 pipe ( Dyno-jet Superbike Solutions Somerset Wes    
Sent from my iPad using Tapatalk
Lekker man...lekker!

Ek het die "outydse" Q2 op myne.

Laat my breed smile!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline 2wdrift

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,185
  • Thanked: 103 times
  • KLR Flip...
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #21 on: July 19, 2014, 09:15:25 pm »
Doen die mense hier nog die GSXR silencer mod. Dit was baie gewild in amerika maar ek het niemand dit hier sien doen nie.

Op myne het ek die Q4 maar ek raak moeg om hom te bly oopmaak en nuwe veselglas insit.
XR650R the one and only
Calling upon my years of experience, I froze at the controls.  ~Stirling Moss

Don't worry my stutter is also bilingual...
 

Offline pielas

  • Moderator: Hunting and Shooting Section
  • Administrator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 624
  • Thanked: 10 times
  • Don't dream it. Be it.
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #22 on: July 20, 2014, 12:06:51 am »
Doen die mense hier nog die GSXR silencer mod. Dit was baie gewild in amerika maar ek het niemand dit hier sien doen nie.

Op myne het ek die Q4 maar ek raak moeg om hom te bly oopmaak en nuwe veselglas insit.

Ja ek het dit op, werk baie goed, weet van nog so 3 ander. Ja jy is reg, nie so gewild hier soos in Amerika nie, seker omdat die mufflers nie so vrylik beskikbaar is nie. Ek het nog n spaar een in bubble-wrap in die garage vir ingeval. Sorry vir die hijack Morokai.
5. Go soothingly on the grease mud, as there lurks the
skid demon!  --- 1962 Honda instruction manual
 

Offline fredda

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #23 on: July 20, 2014, 02:16:56 pm »
Ek het die GSXR conversion op my XT gedoen toe ek hom nog gehad het. Het die 750 se pyp gebruik wat van stainless steel gemaak is.

Het die adapter plate self gemaak. Die bend het ek by Supa Quick laat buig vir R80. Toe het ek die clamp van die oorspronklike exhaust af gesaag en vas geweld aan die bend.

Die bend was van mild steel, maar om te keer vir roes het ek die binne en buite kant van die pyp goed met high-heat spray paint by gekom.

Dalk was my jetting net nie reg nie, maar ek wat ek wel gevind het met die GSXR pyp het ek my top end op die XT verloor in vergelyking met die stock pyp. Maar moet se, die klank het defnitief op gemaak vir enige top end wat ek verloor het.  :biggrin:
Current bike: 2011 BMW R1200R
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #24 on: July 21, 2014, 10:09:27 am »
En die scoot thump te mooi deur daai pyp!!

 :biggrin: :biggrin: :biggrin:

Doen die mense hier nog die GSXR silencer mod. Dit was baie gewild in amerika maar ek het niemand dit hier sien doen nie.

Op myne het ek die Q4 maar ek raak moeg om hom te bly oopmaak en nuwe veselglas insit.

ekt nie geweet jy moet nuwe inners insit nie - is dit vir al die aftermarket pype so??

Ek het die GSXR conversion op my XT gedoen toe ek hom nog gehad het. Het die 750 se pyp gebruik wat van stainless steel gemaak is.

Het die adapter plate self gemaak. Die bend het ek by Supa Quick laat buig vir R80. Toe het ek die clamp van die oorspronklike exhaust af gesaag en vas geweld aan die bend.

Die bend was van mild steel, maar om te keer vir roes het ek die binne en buite kant van die pyp goed met high-heat spray paint by gekom.

Dalk was my jetting net nie reg nie, maar ek wat ek wel gevind het met die GSXR pyp het ek my top end op die XT verloor in vergelyking met die stock pyp. Maar moet se, die klank het defnitief op gemaak vir enige top end wat ek verloor het.  :biggrin:

Die pyp lyk mooi! Jetting het my top-end opgebring asook fluent klank....so neem aan dit sou gehelp het ja
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline 2wdrift

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,185
  • Thanked: 103 times
  • KLR Flip...
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #25 on: July 23, 2014, 11:07:43 pm »
En die scoot thump te mooi deur daai pyp!!

 :biggrin: :biggrin: :biggrin:

Doen die mense hier nog die GSXR silencer mod. Dit was baie gewild in amerika maar ek het niemand dit hier sien doen nie.

Op myne het ek die Q4 maar ek raak moeg om hom te bly oopmaak en nuwe veselglas insit.

ekt nie geweet jy moet nuwe inners insit nie - is dit vir al die aftermarket pype so??

Ek het die GSXR conversion op my XT gedoen toe ek hom nog gehad het. Het die 750 se pyp gebruik wat van stainless steel gemaak is.

Het die adapter plate self gemaak. Die bend het ek by Supa Quick laat buig vir R80. Toe het ek die clamp van die oorspronklike exhaust af gesaag en vas geweld aan die bend.

Die bend was van mild steel, maar om te keer vir roes het ek die binne en buite kant van die pyp goed met high-heat spray paint by gekom.

Dalk was my jetting net nie reg nie, maar ek wat ek wel gevind het met die GSXR pyp het ek my top end op die XT verloor in vergelyking met die stock pyp. Maar moet se, die klank het defnitief op gemaak vir enige top end wat ek verloor het.  :biggrin:



Die pyp lyk mooi! Jetting het my top-end opgebring asook fluent klank....so neem aan dit sou gehelp het ja

Ja vir amper al die aftermarket pype moet mens nuwe packing in sit elke nou en dan. Ek doen dit eers waneer die bike baie erg raas en ek nie meer so kan ry nie. Maar die GSXR pype hoef mens nie te repack nie, hulle gebruik die 01 of 02 GSXR 1000 silencers met adapter plate en goete. Blykbaar is dit nogal 'n goeie mod en hy klink lekker.
XR650R the one and only
Calling upon my years of experience, I froze at the controls.  ~Stirling Moss

Don't worry my stutter is also bilingual...
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #26 on: August 01, 2014, 05:28:08 pm »
New goodies received and installed  :laughing4:  :laughing4:  :laughing4:

Warp9 bottom chain guide
Warp9 shift lever
Mini indicators
Small license plate bracket
Rear master cylinder guard
Ball bearing bottom chain roller - stock was #@#!
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #27 on: August 01, 2014, 05:53:16 pm »
Hier is my '99 model in aksie.



eendag as ek groot is sal ek so kan wheelie  :thumleft:
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #28 on: August 02, 2014, 07:06:23 am »
Het jy die pivot pegs self van oor die water ingebring? Plek en kostes?


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #29 on: August 02, 2014, 09:05:41 am »
Het jy die pivot pegs self van oor die water ingebring? Plek en kostes?

Ja ek het, was n duur storie gewees. Defnitief die moeitewerd. Dink dit was net so oor R4000.

Pivot Pegz kan by verskeie online sites gekoop word maar PROCYCLE verskaf hulle eie laer mounting bracket, wat awesome is  :laughing4:
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #30 on: August 02, 2014, 05:23:13 pm »
"Eina!" Sal hulle maar Pooratech groter maak. Het die file vir die riffel metaal se sny by Vetkat/LoopSoosStroop gekry. Dankie!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #31 on: September 19, 2015, 03:49:04 pm »
Het lanklaas bietjie hier gepost, maar hier is n lys van most recent mods.

- Took the stock seat to Flying Brick for extra padding. Kept the Suzuki labels on side, black on top with red stitching! Helps the butt-burning factor on longer rides!
- Vapor Trail Tech installed (original speedo still connected)
- XR fiberglass headlight ferring
- 3600 lumen HID headlight bulb
- YZ250 front ferring
- Disconnected sidestand switch and clutch
- Acerbis 5.3 gallon (20l)  tank - Black
- FMF stainless powerbomb header
- Rear crash bars/luggage racks
- Oval Fold in mirrors
- Twin air filter
- Fabric secondary breather filter
- Procycle dynojet kit
- Remote choke cable
« Last Edit: September 25, 2015, 02:58:00 pm by Morokai »
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #32 on: September 20, 2015, 02:56:55 pm »
Prentjies van alles asb!

Baie van die sitplek!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #33 on: September 21, 2015, 07:54:13 am »
Ek is ongelukkig buite die land vir werk nou. Behoort so middel oktober terug te wees, dan sal ek n photoshoot hou
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #34 on: December 04, 2015, 05:48:38 pm »
Prentjies van alles asb!
Baie van die sitplek!

Askies chopperpilot, ek weet dit het lank gevat vir my om die fotos te post, maar hier is hulle!
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #35 on: December 25, 2015, 04:01:21 pm »
Fiets lyk bevange! Netjiese werk! Ek is redelik tevrede met myne, net die sitplek meer gemaklik maak.


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline LRFan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Western Cape
  • Posts: 799
  • Thanked: 14 times
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #36 on: April 15, 2016, 03:32:40 pm »
Morokai, mooi DR, het jy nog die ander plastic tank, sien jy het nou 'n ander tank op?
Het het vir my vrou ook ouer dr gekry nou besig om deur te werk om goedjies reg te kry.
 

Offline Morokai

Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #37 on: April 15, 2016, 03:35:58 pm »
Baie dankie  :biggrin:

Die ander tenk (IMS) is tans op my broer se DR, maar hy is in die proses om vir hom n groter Acerbis of Safari tank te koop. Sodra hy dit het, is die IMS up for sale. Sal jou laat weet  :thumleft:
Fear is temporary, Regret is forever.

DR650SE, DRZ400E, KTM300 XCW
 

Offline LRFan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Western Cape
  • Posts: 799
  • Thanked: 14 times
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #38 on: April 15, 2016, 07:29:43 pm »
Dankie hoeveel liter is die IMS?
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,279
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Morokai se lifepartner(DR650)
« Reply #39 on: April 15, 2016, 10:58:47 pm »
Dankie hoeveel liter is die IMS?
Myne is 18l.


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE