Morokai se lifepartner(DR650)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Morokai

Pack Dog
Joined
Mar 17, 2013
Messages
345
Reaction score
0
Location
Stanford
Bike
Suzuki DR650
Net so oor n jaar terug het ek vir myself n sexy DR650 2011 aangeskaf ( eerste DS bike ), sy was splinternuut met net so oor 6000km op die klok. Hier volg n lys van mods wat ek die afgelope jaar ( =- 14000km ) op my bike geinstalleer het. Net om lekker proud te voel en bietjie af te show!

PSP bashplate en luggage rack ( saam met die bike gekom )
Lowered Pivot Pegz
Blou rear brake master cylinder billet ( stock het gebuig na val )
Mirror extenders
Pro Taper KX HI bar
Cycra handgaurds
Warp 9 3-finger shorties
FMF Powercore 4 pipe ( Dyno-jet Superbike Solutions Somerset Wes  :thumleft: :thumleft: :thumleft: )
Stywer back suspension spring - op na 7.5kg/nm ( groot verbetering met luggage )
DID 525 chain & sprockets

Het die boonste chain roller afgehaal en die gat geplug. Asook die boonste chain guard afgehaal, nuwe onderste chain guard is oppad in die pos


 

Attachments

  • DSCN0893.jpg
    DSCN0893.jpg
    466.5 KB · Views: 488
  • DSCN0895.jpg
    DSCN0895.jpg
    395.4 KB · Views: 503
  • DSCN0897.jpg
    DSCN0897.jpg
    380.9 KB · Views: 518
  • DSCN0898.jpg
    DSCN0898.jpg
    457.3 KB · Views: 494
  • DSCN0899.jpg
    DSCN0899.jpg
    109.6 KB · Views: 479
  • DSCN0900.jpg
    DSCN0900.jpg
    126.5 KB · Views: 473
  • DSCN0901.JPG
    DSCN0901.JPG
    261.8 KB · Views: 447
  • $T2eC16d,!zQE9s3stYwPBRRFIl2Dvw~~48_20.JPG
    $T2eC16d,!zQE9s3stYwPBRRFIl2Dvw~~48_20.JPG
    97.5 KB · Views: 490
Top