Seal on output shaft of gearbox - RECALL

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Crankshaft

Race Dog
Joined
May 26, 2013
Messages
1,845
Reaction score
392
Location
Brackenfell
Bike
AJS (all models)
Wie van julle almal 'n email van BMW af gekry ivm 'n recall of al die 1200 LC bikes?

Ek het donford gebel en hulle het bevestig dit is nie net vir die GS nie maar ook vir die Adv.
 
Top