sjoe! al langer as 4 maande! biking is moer lekker maar kan mens flippen briek! STERKTE! 
Sy 21ste het gekom en gegaan.....
Vinnage update, 10 Januarie het docs (amper 7 maande later) om die penne te verwyder. Been het nog nie aangegroei volgens die xtrale nie maar doc reken daar is 'n beter kaan dat dit nou sal aanmekaar groei. Hy het nou gips op vir ten minste 3 - 6 maande.