Dakar tankbag goeters gesoek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ragbert

Race Dog
Joined
Apr 25, 2014
Messages
557
Reaction score
64
Location
Mountain View, Pretoria
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hoop dis die regte plek vir die plak.... ???

Ek het 'n "tankbag" by 'n vriend gekry. Sy Dakar is jare terug gesteel en die goeters was op die Dakar. Ek hoop iemand het dalk die goeters en gebruik dit nie meer, of het 'n voorstel vir alternatiewe...  Wil nie die wiel herontwerp nie.

BMWF650GS_Dakar_tankbag.png
[/URL]
 
Top