Plaas bike?
Ja.
Ek dink jou prys is nader aan die waarheid.
As ek die ander CRF's sien wat vir R15 - R20k adverteer word is hulle netjies en het geen meganiese kak nie.
Miskien die moeite werd om net te kyk hoe lyk die air filter en box
Ek het al n plaas bike gesien wat se filter sommer uit gehaal is 
Te oordeel aan die cosmetics, is daar nie veel onderhoud op hom gedoen nie. Kanse is goed dat die airfilter nooit skoongemaak is nie (mens kan dit seker uitvind) of dat hy nie een het nie soos jy sê. Dit kan ook die rede wees hoekom hy nie lekker rev nie. Hy kry dalk nie asem nie

As die prys reg is, kan mens goed soos wheel en swingarm bearings en dinge maar vervang (indien nodig). Dis nie duur of moeilik nie. Absolute max van 10k, persoonlik sal my eerste offer 8k wees indien daai filter nie skoongemaak is nie..