Eikeboom koop grond in Montague..

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,957
Reaction score
132
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Eish my partner in crime (Eike)boom roker het mos laas naweek geploeg daar in Montague, saam met XTjoe en oom Kallie gewees en paar ander manne.
Lyk my die man (en sy Suzboks)  is darem heel ok, nie te veel battle scars nie.
Raak gou beter Charlie, ek hoop mamma buig alles reg wat skeef is, en vryf al die knoppe uit my bra.
Daar is niks wat die hooligan in jou opzoes soos `n Suzuki nie.
 
Top