Ek het ook niks gehoor nie, ten spyte van die feit dat my linker konsole wat die flikkers, ligte ens beheer opgehou werk het as gevolg van 'n kommunikasie gebrek wat blykbaar gebeur het omdat die battery nie genoeg gelaai was nie?
Ek is nou al half bang om vrae the vra....
Hoe op aarde kan dit gebeur dat 'n swak battery die kontroles laat ophou werk?
Wat nou as jy iewers is, jy het jou foon gelaai laatmiddag en moreoggend werk jou kontroles nie?
Dit maak eerstens nie sin nie, en tweedens wat is BMW se oplossing daarvoor?