LC Recall - Battery

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

bikegeklap

Pack Dog
Joined
Jun 3, 2013
Messages
99
Reaction score
0
Location
Aberdeen Scotland
Bike
BMW R1200GS
Wie van julle het , "recall" op die battery gehad?

Ek was besig om "Crankshaft" se "Seal on output shaft of gearbox – RECALL" te lees.. gou my plaaslike BMW handelaar gebel om te hoor of daar iets vir my bike is toe ek vertel word dat daar 'n "reacall" op die battery is..

Klaar in geboek maar was nog nie van die ratkas seel of battery in gelig nie...  ??? ??? ???
 
Top