Magalies / Breedsnek waarskuwing warning!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JK

Race Dog
Joined
May 9, 2011
Messages
3,805
Reaction score
235
Bike
KTM 790 Adventure R
Weet nie van almal nie maar ons ry daar langs die treinspoor net anderkant Magalies oppad Breeds toe. N  entjie voor mens by die teerpad aansluiting  kom waar jy regs gaan op die Magalies koster pad het die plaasboer sy land gaan toespan regoor die 2 spoor paadjie. So nou moet jy regs gaan en op die treinspoor se gruis gaan ry. Wil net waarsku dat daai draad is nie duidelik nie. Daar is een dropper in jou view wat jy skaars kan sien maar glo my daar is draad ook. Gaan nie baie aangenaam wees as jy daar reguit sleep nie
 
Top