0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Mooi fietse wat julle het, regtig.
Julle gaan my begin werk gee as dit so aangaan. Kom ons hou almal maar by die onderwerp asb manne !
Quote from: Draadwerk on October 29, 2014, 04:55:59 pmJulle gaan my begin werk gee as dit so aangaan. Kom ons hou almal maar by die onderwerp asb manne !Okay. Wat is die blerrie onderwerp nou weer?
Draadtrek, jy is korek reg, die thread is eintlik net vir die ouens wat reeds LC's het Hierdie Jakkals is weg hier.
Just had my 10000 service done (R1100) on my 2014 and will not even consider buying any of the other liter class bikes.PS: I test ride every new model as soon as I can make time.
Quote from: Jakkals on October 29, 2014, 10:55:10 pmDraadtrek, jy is korek reg, die thread is eintlik net vir die ouens wat reeds LC's het Hierdie Jakkals is weg hier. Eish- dit gaan boring wees sonder jou man 😃👍
Quote from: Jakkals on October 29, 2014, 10:55:10 pmDraadtrek, jy is korek reg, die thread is eintlik net vir die ouens wat reeds LC's het Hierdie Jakkals is weg hier. Gaan Koop bietjie a LC en dan sien ons jou nou nou....
Eerste keer dat jou post sin maak, ek glo ook as ek een sou koop sou ek gou weer terug gewees hier om te herken en te kla oor die fout wat ek begaan het om vir my 'n LC aan te skaf. Ok ok, ek is weg,
Quote from: Jakkals on October 30, 2014, 06:44:01 amEerste keer dat jou post sin maak, ek glo ook as ek een sou koop sou ek gou weer terug gewees hier om te herken en te kla oor die fout wat ek begaan het om vir my 'n LC aan te skaf. Ok ok, ek is weg, Kort geheue, huh?Quote from: Jakkals on October 29, 2014, 10:55:10 pmDraadtrek, jy is korek reg, die thread is eintlik net vir die ouens wat reeds LC's het Hierdie Jakkals is weg hier.
Got my new 2015 LC on Friday. I freeekin love it!!It is so stable comfy, and lets not talk about the torque...Best move to get one!