ok..ek sal julle se as ek die video op you-tube gaan sit.....
ek sien op die Swartberge-naweek thread ,daar is wild dogs wat lus is vir n "recce"in die rigting van Katberg........moet ons n vinnige 'Hit and run" reel met n rede.......??
Hitman...Hitman kom in....
.......swartberge.....? 
aaag sorry ...ek het n blonde oomblik gehad!!!...ek bedoel WINTERBERGE !!! Laban.......maar ek het nou besef ek gaan die kaart moet google,sodat ek mense langs die pad kan bykry om my te "join"........
moenie so vir my lag nie ,Laban.....