ek kry nou nog lekker en vol hoendervleis as ek dink aan hoe lekker sondag was.

hoe oordentlik die mense was sondag.

twe-twe jy en jou mensies wat so hard gewerk het. awesome.

hoogtepunte:
1 my vrou wat saam met my haar eerste trip as pillion gedoen het.
2 die kerkdiens sondagoggend het my en landi se dag gemaak-daai koor van julle mag maar sing
3 die ontbyt
4 die mense in die kombuisie - hoe vriendelik en behulpsaam hulle was.
5 die spul willehonde- hulle was nou behoorlik rustig
6 die hele atmosfeer, ry soontoe en trug.
7 EN DAN WAS DIT VIR MY N BESONDERSE VOORREG OMJOHN SE PIENK TUTU NAMENS HOM EN CHERYL TE KON DRA>
8 nannie jy met jou organisasie en alles.
baie dankie aan almal wat dit die moeite werd gemaak het.
O ja twe-twe ekmy sticker gemis.

ons ga dit mos weer doen of hoe?
