Waar begin 'n mens om dankie te se............
Dit was een awesome dag en wat 'n opkoms van die Oos Kaap honde, hulle familie en vriende. Baie dankie vir almal se ondersteuning en teenwoordigheid.

'n Spesiale dankie aan Twe Twe, haar man en hulle spannetjie wat hul deure vir ons oopgemaak het en die 'n baie spesiale dag gemaak het. Ons waardeer dit opreg. En ja, die brekkie was verdomp lekker gewees.

Die amptelike RR sal more gedoen word, daar is te min ure in die dag. Hier is solank so voorsmakie van wat gaan kom.
Weereens baie dankie aan almal.
