Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI  (Read 16417 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,310
  • Thanked: 39 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #60 on: August 04, 2014, 04:00:41 pm »
Ja sies ETS... hulle het selfs Walt Disney gaatjies!  :lol8:

Se hom FC, se hom!  Hulle is tog te oulik gewees vir geleentheid  ::) ;D

Sorry man!!! Julle lyk skitterend :thumleft: :thumleft:
If i had to explain you would not understand anyway......
 
Offline Skollie

  • Die Fraaie Martina
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,453
Re: Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #61 on: August 04, 2014, 04:04:06 pm »
Alles was mooi en kwaai  :thumleft:

Ek net baie ongelukkig oor een ding.

Hoekom was daar net omtrent 7 KTM bikes en die res was amper als BMW gewees  :'(

Amper gelyk soos n BMW Meeting  :imaposer:

Die plek was baie naarby aan tear pad!

Jis engels man, jy moet werk aan jou spelling  :eek7:            :peepwall: :pot:
Four wheels move the body, two wheels move the soul

- KTM 990
- BMW 800 Adv
 
Offline THROTTLE JOCKEY

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,375
  • Thanked: 36 times
  • Number plate T JOCKEY EC
Re: Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #62 on: August 04, 2014, 04:07:34 pm »
Alles was mooi en kwaai  :thumleft:

Ek net baie ongelukkig oor een ding.

Hoekom was daar net omtrent 7 KTM bikes en die res was amper als BMW gewees  :'(

Amper gelyk soos n BMW Meeting  :imaposer:

Die plek was baie naarby aan tear pad!

Jis engels man, jy moet werk aan jou spelling  :eek7:            :peepwall: :pot:

hay Dislexics are people too.

Ride it like you stole it!

OWN:KTM 950 SE***Suzuki DR650***Yamaha XT 600 Tenere***Yamaha XT 200***Honda CRF450X***Honda TRX 300 Quad***CRF1000AT
LIBERATED:KTM 640 Adventure***Suzuki 200 Djebel
SOLD:HONDA CRF450R***Honda CR250R***Yamaha YZ250***Yamaha WR200***BMW F800GS***YAMAHA XT660 extreme***Yamaha XT660
 
Offline SmuGS

  • A very quiet
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,186
  • Thanked: 47 times
  • Only 98 864 km.
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #63 on: August 04, 2014, 04:11:05 pm »
Dyslexics Untie.. :headbang:
Nee wat vlekkelose ek kuier op my lekkerste tussen die rokers,dronkgatte,vloekers,hoere en ander sondaars  :imaposer:
R1150gs,  KLE 500, XT660R.
 
Offline Skollie

  • Die Fraaie Martina
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,453
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #64 on: August 04, 2014, 04:13:12 pm »
 :imaposer: :lol8: :imaposer: :laughing4: :lol8:

 :thumleft: :thumleft:

Four wheels move the body, two wheels move the soul

- KTM 990
- BMW 800 Adv
 
Offline Skollie

  • Die Fraaie Martina
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,453
Re: Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #65 on: August 04, 2014, 04:14:36 pm »
Alles was mooi en kwaai  :thumleft:

Ek net baie ongelukkig oor een ding.

Hoekom was daar net omtrent 7 KTM bikes en die res was amper als BMW gewees  :'(

Amper gelyk soos n BMW Meeting  :imaposer:

Die plek was baie naarby aan tear pad!

Jis engels man, jy moet werk aan jou spelling  :eek7:            :peepwall: :pot:

hay Dislexics are people too.

 :lol8: :lol8:

There is a moer of a difference between dyslexia an just poor spelling  :imaposer: :imaposer:  :P                             :lamer:
Four wheels move the body, two wheels move the soul

- KTM 990
- BMW 800 Adv
 
Offline Manic

  • CE
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,971
  • Thanked: 198 times
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #66 on: August 04, 2014, 04:15:35 pm »
Hijack julle nou die BMW thread alweer  >:D
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 
Offline Skollie

  • Die Fraaie Martina
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,453
Re: Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #67 on: August 04, 2014, 04:16:56 pm »
Hijack julle nou die BMW thread alweer  >:D

 ::) ::) ::)  oooooops

Ons sal iewers anders gaan chat dan  ;) :lol8:
(enige iedee waarheen nou Manic?)
« Last Edit: August 04, 2014, 04:17:24 pm by Martina »
Four wheels move the body, two wheels move the soul

- KTM 990
- BMW 800 Adv
 
Offline Skollie

  • Die Fraaie Martina
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,453
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #68 on: August 04, 2014, 04:40:17 pm »
Ek het net DRIE fotos geneem gister  :'( 

1) Knucklhead Jnr sporting his pink skinnies and pink bow!  :thumleft:
2) GeenSand with his pink bathrobe and his missis  :thumleft:
3) A pic of some of the bikes when I arrived (Jaybiker, yes, thats you in the photo walking away  :lol8:  )

 :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:
Four wheels move the body, two wheels move the soul

- KTM 990
- BMW 800 Adv
 
Offline BEN TAP

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 490
  • Thanked: 3 times
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #69 on: August 04, 2014, 05:51:44 pm »
TWE TWE danki vir n great dag dit was moers
was lekker om die ou pelle te sien en nuwe vriende kon maak
maak weer so

One life live it   
 Everybody dies but not everybody lives
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,189
  • Thanked: 33 times
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #70 on: August 04, 2014, 06:09:30 pm »
Ek post nou sommer so onder my vrou se naam.  Maar dis seker reg, sy het mos die kiekies geneem.   :biggrin:

Hier is die Vis Arende se bydrae.

Voor sewe met bitter baie mis in die lug wag ons vir die Slumdogs.

Ons het mos gesê ons moet iets pink hê.

Die dag was natuurlik opgedra spesiaal aan Cheryl, Casting From Turd en hul familie.

Soos ons wag praat ons maar twak en drink Wimpy koffie

En so daag die Slumdogs ook op.

Voltallig,behalwe natuurlik vir Nicks1.   :patch:   :peepwall:   >:D

Ons vertrek uit King William’s Town so bietjie later as wat ons wou weens die mis, maar nie t ever uit nie draai die weer fantasties met so ligte Noordwes windjie wat waai. 

Ons is nou sterk oppad om Difflock en Dutchman op Fort Beuafort te kry.

Op Fort Beuafort gou almal bymekaar geskraap, hallo gesê en toe is ons weer op die pad, die keer alpad grondpad, ons sou net hier en daar die teerpad kruis om weer op die grond te kom.

Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,189
  • Thanked: 33 times
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #71 on: August 04, 2014, 06:12:14 pm »
En daar gaat ons.

Ons is deur so paar hekke wat opgepas word en die ou hekwag het net bly sê “HAAIBO, HAAIBO”, hy was skoon uit die veld geslaan om die motorfiets met ‘n  karretjie aan die kant te sien. 

Ons het so nou en dan gestop net om te sien of ons nie te veel ouens langs die pad verloor het nie.

En natuurlik was my broer se vrou Anita, wat ook maar sukkel met die groot “K” ook die dag spesiaal in ons gedagtes.  Ons het kwaai aan jou gedink ou sus, hierdie een is vir jou.

Toe is ons weer op die pad.

Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline Skollie

  • Die Fraaie Martina
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,453
Re:
« Reply #72 on: August 04, 2014, 06:12:31 pm »
:sip:
Four wheels move the body, two wheels move the soul

- KTM 990
- BMW 800 Adv
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,189
  • Thanked: 33 times
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #73 on: August 04, 2014, 06:13:33 pm »
By die Privaat Natuurreservaat word ons almal ingeboek, bike vir bike.  Ons stop toe sommer weer vir ‘n vinnige smoke break.

Ons ry deur die reservaat en sien redelik wild, Renosters, Buffels, Kameelperde, Springbokke, varke en die, ek dink, Blesbokke, wat hier voor ons oor die pad hol.  Ons dog die foto sou beter wees, maar dis al wat ons kon kry.

Ons bereik uiteindelik die finale afdraai na Tiekiedraai.

Die finale skof na Tiekiedraai.

Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,189
  • Thanked: 33 times
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #74 on: August 04, 2014, 06:16:31 pm »
Daar aangekom is dit wat op ons wag.

En die antie wat haar deure vir ons oopgemaak het.

Twe Twe

En van haar mense wat die kwaai lekker brekkie so ‘n sukses gemaak het.  Die arme mense het rondgehol en bont gestaan.

En natuurlik het ons lekker gesmul en gekuier.

Twe Twe se koortjie het so paar liedjies vir ons gesing.

Na die ete was ons gou na haar boesman huisies vir so bietjie nagereg.

Tiffie besluit toe sommer om ‘n reendans uit te voer.   :imaposer:

Die binnekant van die huisies.

Die nagereg, jis die mense het baie moeite gedoen.

Toe is dit weer groettyd.

Twe Twe met haat 125, lekker man, lekker.

Meeste van die mense was al weg, toe is ons en so handjievol ouens oppad terug King toe, so agterpad langs.

Ons laaste stop voor ons veilig tuis gearriveer het.

Weereens dankie aan almal wat die dag so ‘n sukses gemaak het.  Veilig bly tot weersiens.

DIE VIS ARENDE
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,142
  • Thanked: 44 times
  • East London
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #75 on: August 04, 2014, 08:05:58 pm »
Ek moet darem erken daardie hekwag het ek ook so gekyk toe ek daar verbykom.

Hy het gelyk asof die aaptwak sterk in sy are vloei  ;D
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
Offline TWE-TWE

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • If you can dream it,you can do it.......
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #76 on: August 04, 2014, 10:51:50 pm »
Hier volg my eerste RR;

As ek dink aan hoeveelhede dan;

..is dit verstommend hoe baie Wild Dogs opgedaag het vir n Sondagoggend Brekvis en hoe rustige en ordentlike spesie julle is...
.....ongelooflik hoeveel van die bikers en passasiers girls was...
....verbasend die hoeveelheid kos wat julle ingeneem het.....
....en soos almal verwag het was die meeste van die 69 bikes BMW"s.....(Manic,wil jy die nuwe thread begin of moet ek dit oopmaak met n sinnetjie soos; "..jou eerste keuse in n bike as jou Honda XR125L nie meer vir jou en al jou bagasie kan cater nie ........) :imaposer:

waar dit die PIENK bykomstighede aangaan was n paar hoogtepunte;

n persoon in n "lekkergoed"-pienk broek het verby my gejaag...Knucklhead jnr..ek dink hy het haas-ore oor sy helmet aangehad.....
..n man met n cherise-pienk badkamerjas,wat tot by sy kniee hang, wat meerkat staan op sy bike en sy vrou in n pienk baadjie...Geensand en sy missies
..Laban met n 'six-pack-size' coolerbox vasgestrap op sy petroltenk,waaruit hy sy 'Reus"terrier haal en toe sien ek die poedelpienk K-way flennie mussie op Laban se kop,toe hy sy helmet afhaal...... :lol8:
...n baie klein motorfietsie met n lang ou bo-op,wat sy pienk serpie om sy nek gevou het ,soos die Lone Ranger..Hitman...
n man met n wasige pienk tutu aan...Tiffie en sy vrou Landi ,agterop...
...n girl op n BAIE groot bike, wat baie pienk aan het (wat ons kan sien..en wat ons ook nie kan sien nie) en sy dra vir die ontbyt spesiaal haar pienk Crocs..Martina...
n motorfiets met sy karretjie waaraan pienk strikke wapper..op een strik staan 'Cheryl'...die Visarende....

Ek het heeltyd gewonder;

...hoe lyk Firecoast...n brunet wat maklik smile...
...Throttle Jockey lyk Baie anders as sy bang-maak Avatar....
..Tiger8 se Tigersm8 lyk of sy hou van fun in die lewe...
..daar was n gedreun van baie bikes,en toe n klomp bikers, toe onder die stof van die Zuurberg-grondpad..die eerste een is n klein vroutjie"Huisdier"!!! met die hele Skaapkop-gevolg agter haar....ek weet nie waar Bennie die 3 sakkies lemoene gebere het nie !!!.......
..Jupiter lyk toe net so streng soos n modurator...ek dink hy het iets pienks aan gehad...
..elke keer as ek vir Manic gesien het,dan sien ek ook sy avatar...
..die Ingelsman is toe n vrou...
..Difflock het toe nie 2 voorskote nodig gehad nie....
..Hotwire was die heel eerste biker wat oopgedaag het.....
..Elio het my koffie vir my gebring..
...Elandsrider se hele gesin het saam gekom Tiekiedraai toe....
...Drazil het toe nie n geelvis gevang nie,want ontbyt het te lank aangehou....
..Mad Matt het teen n verskriklike spoed verby die afdraai gejaag...
..Kevin se KTM het my laat besef,dis n te groot tipe bike vir my...
..daar was n man,wie se naam ek vergeet het,wat my vertel het van bio-verteerbare sakkie goed vir my Boesman-kamp se toilette.....
..ek het mense se name begin vergeet ...te veel...nadat ek JMOL se groep ontmoet het...

baie baie DANKIE aan;

mev. Vis Arend vir al haar admin op die forum vir die ontbyt en pragtige fotos
..Dutchman81 en sy vriendelike 'Baas' vir die Tiekiedraai stickers..ons sal die dag nooit vergeet nie...
..Bennie ,vir die lekker lemoene...
..alle non-Wild dogs wat ons met hul teenwoordigheid vereer het...
..al my helpers in die kombuis en om die vure..
..en aan al die WILDE HONDE..Julle het die dag moontlik gemaak !!!

lekker slaap
Twe-Twe
..

..

How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 
Offline Skollie

  • Die Fraaie Martina
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,453
Re: Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #77 on: August 04, 2014, 11:29:15 pm »

Nice RR Twe Twe  :thumleft:

Jis, jy het baie goed gedoen om so baie van ons name te kan othou!

Weereens baie dankie! Dit was n wonderlike dag gewees!  :thumleft:
Four wheels move the body, two wheels move the soul

- KTM 990
- BMW 800 Adv
 
Offline Laban

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,361
  • Thanked: 3 times
  • "Ride my own Ride"
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #78 on: August 05, 2014, 09:13:11 am »
Hier volg my eerste RR;

As ek dink aan hoeveelhede dan;

..is dit verstommend hoe baie Wild Dogs opgedaag het vir n Sondagoggend Brekvis en hoe rustige en ordentlike spesie julle is...
.....ongelooflik hoeveel van die bikers en passasiers girls was...
....verbasend die hoeveelheid kos wat julle ingeneem het.....
....en soos almal verwag het was die meeste van die 69 bikes BMW"s.....(Manic,wil jy die nuwe thread begin of moet ek dit oopmaak met n sinnetjie soos; "..jou eerste keuse in n bike as jou Honda XR125L nie meer vir jou en al jou bagasie kan cater nie ........) :imaposer:

waar dit die PIENK bykomstighede aangaan was n paar hoogtepunte;

n persoon in n "lekkergoed"-pienk broek het verby my gejaag...Knucklhead jnr..ek dink hy het haas-ore oor sy helmet aangehad.....
..n man met n cherise-pienk badkamerjas,wat tot by sy kniee hang, wat meerkat staan op sy bike en sy vrou in n pienk baadjie...Geensand en sy missies
..Laban met n 'six-pack-size' coolerbox vasgestrap op sy petroltenk,waaruit hy sy 'Reus"terrier haal en toe sien ek die poedelpienk K-way flennie mussie op Laban se kop,toe hy sy helmet afhaal...... :lol8:
...n baie klein motorfietsie met n lang ou bo-op,wat sy pienk serpie om sy nek gevou het ,soos die Lone Ranger..Hitman...
n man met n wasige pienk tutu aan...Tiffie en sy vrou Landi ,agterop...
...n girl op n BAIE groot bike, wat baie pienk aan het (wat ons kan sien..en wat ons ook nie kan sien nie) en sy dra vir die ontbyt spesiaal haar pienk Crocs..Martina...
n motorfiets met sy karretjie waaraan pienk strikke wapper..op een strik staan 'Cheryl'...die Visarende....

Ek het heeltyd gewonder;

...hoe lyk Firecoast...n brunet wat maklik smile...
...Throttle Jockey lyk Baie anders as sy bang-maak Avatar....
..Tiger8 se Tigersm8 lyk of sy hou van fun in die lewe...
..daar was n gedreun van baie bikes,en toe n klomp bikers, toe onder die stof van die Zuurberg-grondpad..die eerste een is n klein vroutjie"Huisdier"!!! met die hele Skaapkop-gevolg agter haar....ek weet nie waar Bennie die 3 sakkies lemoene gebere het nie !!!.......
..Jupiter lyk toe net so streng soos n modurator...ek dink hy het iets pienks aan gehad...
..elke keer as ek vir Manic gesien het,dan sien ek ook sy avatar...
..die Ingelsman is toe n vrou...
..Difflock het toe nie 2 voorskote nodig gehad nie....
..Hotwire was die heel eerste biker wat oopgedaag het.....
..Elio het my koffie vir my gebring..
...Elandsrider se hele gesin het saam gekom Tiekiedraai toe....
...Drazil het toe nie n geelvis gevang nie,want ontbyt het te lank aangehou....
..Mad Matt het teen n verskriklike spoed verby die afdraai gejaag...
..Kevin se KTM het my laat besef,dis n te groot tipe bike vir my...
..daar was n man,wie se naam ek vergeet het,wat my vertel het van bio-verteerbare sakkie goed vir my Boesman-kamp se toilette.....
..ek het mense se name begin vergeet ...te veel...nadat ek JMOL se groep ontmoet het...

baie baie DANKIE aan;

mev. Vis Arend vir al haar admin op die forum vir die ontbyt en pragtige fotos
..Dutchman81 en sy vriendelike 'Baas' vir die Tiekiedraai stickers..ons sal die dag nooit vergeet nie...
..Bennie ,vir die lekker lemoene...
..alle non-Wild dogs wat ons met hul teenwoordigheid vereer het...
..al my helpers in die kombuis en om die vure..
..en aan al die WILDE HONDE..Julle het die dag moontlik gemaak !!!

lekker slaap
Twe-Twe
..

..

....!
..."sometimes the people around you won't understand your journey, they don't need to, it's not for them"...Joubert Botha

...tie my own bootlaces…
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,189
  • Thanked: 33 times
Re: BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« Reply #79 on: August 05, 2014, 09:22:00 am »
Dit was 'n plesier om saam met jou te werk.   :thumleft:

Baie dankie aan jou en jou span vir 'n baie lekker ontbyt.  Ons was almal trommeldik ge-eet.  Ons gaan beslis weer so maak, maar volgende keer gaan ons beslis bietjie daar plak.

Hou ons asseblief op hoogte met die vordering van die Boesmankamp.  Daai twee girls doen goed. 