Hier volg my eerste RR;
As ek dink aan hoeveelhede dan;
..is dit verstommend hoe baie Wild Dogs opgedaag het vir n Sondagoggend Brekvis en hoe rustige en ordentlike spesie julle is...
.....ongelooflik hoeveel van die bikers en passasiers girls was...
....verbasend die hoeveelheid kos wat julle ingeneem het.....
....en soos almal verwag het was die meeste van die 69 bikes BMW"s.....(Manic,wil jy die nuwe thread begin of moet ek dit oopmaak met n sinnetjie soos; "..jou eerste keuse in n bike as jou Honda XR125L nie meer vir jou en al jou bagasie kan cater nie ........)

waar dit die PIENK bykomstighede aangaan was n paar hoogtepunte;
n persoon in n "lekkergoed"-pienk broek het verby my gejaag...Knucklhead jnr..ek dink hy het haas-ore oor sy helmet aangehad.....
..n man met n cherise-pienk badkamerjas,wat tot by sy kniee hang, wat meerkat staan op sy bike en sy vrou in n pienk baadjie...Geensand en sy missies
..Laban met n 'six-pack-size' coolerbox vasgestrap op sy petroltenk,waaruit hy sy 'Reus"terrier haal en toe sien ek die poedelpienk K-way flennie mussie op Laban se kop,toe hy sy helmet afhaal......

...n baie klein motorfietsie met n lang ou bo-op,wat sy pienk serpie om sy nek gevou het ,soos die Lone Ranger..Hitman...
n man met n wasige pienk tutu aan...Tiffie en sy vrou Landi ,agterop...
...n girl op n BAIE groot bike, wat baie pienk aan het (wat ons kan sien..en wat ons ook nie kan sien nie) en sy dra vir die ontbyt spesiaal haar pienk Crocs..Martina...
n motorfiets met sy karretjie waaraan pienk strikke wapper..op een strik staan 'Cheryl'...die Visarende....
Ek het heeltyd gewonder;
...hoe lyk Firecoast...n brunet wat maklik smile...
...Throttle Jockey lyk Baie anders as sy bang-maak Avatar....
..Tiger8 se Tigersm8 lyk of sy hou van fun in die lewe...
..daar was n gedreun van baie bikes,en toe n klomp bikers, toe onder die stof van die Zuurberg-grondpad..die eerste een is n klein vroutjie"Huisdier"!!! met die hele Skaapkop-gevolg agter haar....ek weet nie waar Bennie die 3 sakkies lemoene gebere het nie !!!.......
..Jupiter lyk toe net so streng soos n modurator...ek dink hy het iets pienks aan gehad...
..elke keer as ek vir Manic gesien het,dan sien ek ook sy avatar...
..die Ingelsman is toe n vrou...
..Difflock het toe nie 2 voorskote nodig gehad nie....
..Hotwire was die heel eerste biker wat oopgedaag het.....
..Elio het my koffie vir my gebring..
...Elandsrider se hele gesin het saam gekom Tiekiedraai toe....
...Drazil het toe nie n geelvis gevang nie,want ontbyt het te lank aangehou....
..Mad Matt het teen n verskriklike spoed verby die afdraai gejaag...
..Kevin se KTM het my laat besef,dis n te groot tipe bike vir my...
..daar was n man,wie se naam ek vergeet het,wat my vertel het van bio-verteerbare sakkie goed vir my Boesman-kamp se toilette.....
..ek het mense se name begin vergeet ...te veel...nadat ek JMOL se groep ontmoet het...
baie baie DANKIE aan;
mev. Vis Arend vir al haar admin op die forum vir die ontbyt en pragtige fotos
..Dutchman81 en sy vriendelike 'Baas' vir die Tiekiedraai stickers..ons sal die dag nooit vergeet nie...
..Bennie ,vir die lekker lemoene...
..alle non-Wild dogs wat ons met hul teenwoordigheid vereer het...
..al my helpers in die kombuis en om die vure..
..en aan al die WILDE HONDE..Julle het die dag moontlik gemaak !!!
lekker slaap
Twe-Twe
..
..