Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Why the Amageza  (Read 403 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Why the Amageza
« on: August 26, 2014, 05:37:10 pm »
Ek wil nie 2 posts oor dieselfde ding doen nie (http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=157814.0) maar op my blog www.thepinkrally.co.za het daar nou 'n nuwe page oopgemaak, KTM 530 Mods and Preparation.
Ons is besig om bike se prep, trips, en selfs later die Amageza  dag tot dag posts op te sit.

Click op 'n foto en dit vergroot.
« Last Edit: August 26, 2014, 05:38:06 pm by Ektoknbike »
As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,495
  • Thanked: 145 times
  • I crash like a champ!
Re: Why the Amageza
« Reply #1 on: August 27, 2014, 12:00:05 am »
Lyk soos Bossiekop se vorige 530 wat jy daar het?

Hoe behandel die fiets jou?
 

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Re: Why the Amageza
« Reply #2 on: August 27, 2014, 07:36:23 am »
Lyk soos Bossiekop se vorige 530 wat jy daar het?

Hoe behandel die fiets jou?

Hy het my laas jaar April seer gemaak, bike niks oorgekom nie, nie eens 'n skraap nie.
Stator bietjie lig maar verder is dit 'n stuk gemors, ;D jy moet jou sit ken as jy sy oor draai.
Een van die min bike's wat my laat bewe en smile as ek afklim.

« Last Edit: August 27, 2014, 07:37:02 am by Ektoknbike »
As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.