New member introduction

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
L

lAVENDER LADY

Guest
Ek was n wilde motorfietsryer as jong boeredogter..... opgehou toe ek groter word.. Weet nou nog nie waarom nie????
ek Ry op plaas n Honda 4 wheeler.. Twe-twe het my met haar borrelende lewenslus vir lewe aangesteek en gemotiveer om weer te begin ry..
kanni wag ni!!

Gaan begin met die Kalahari Bash 2014. Gaan ry vir Pink Trees vir Pauline. So excited!!!
 
Top