Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry  (Read 496202 times)

DUSTRIDERS and 2 Guests are viewing this topic.

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #120 on: September 27, 2014, 07:53:58 pm »
Lyk my julle manne het 'n paar ontgroeningspraktyke bygekry :pot:. In '95 was dit nog rustig.

Jip, hy het gegroei  :patch:

Vandag se backloading:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #121 on: September 27, 2014, 07:57:36 pm »
 :thumleft:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #122 on: September 27, 2014, 08:09:49 pm »
 :thumleft:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #123 on: September 27, 2014, 08:17:54 pm »
 :bueller: Ek was baie gelukkig om op die helikoptervlug om die eiland te kon kom. Noem dit maar net op die regte tyd op die regte plek! Wow.....ek is bevoorreg! :laughing4:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #124 on: September 27, 2014, 08:20:04 pm »
Laaste enetjie!  :thumleft:
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,954
  • Thanked: 282 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #125 on: September 28, 2014, 07:40:22 am »
Perfekte weer vir die begin van 'n PERFEKTE jaar.   :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #126 on: September 28, 2014, 08:22:00 am »
Perfekte weer vir die begin van 'n PERFEKTE jaar.   :laughing4:

As ek dit so kyk wil dit vir my voorkom dat hulle daar beter weer het as wat ons tans hier in die Suid Kaap het.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #127 on: September 28, 2014, 08:35:17 am »
Nee onthou als wat die kaap tref tref ons 2 dae vroer! Ook in groter intensie....ons het 3 dae terug tot sneeu gehad, ongewoond vir die tyd van die jaar met temp van -4 grade en groot winde. Tans is daar n lekker hoog druk. Ons gaan nou 'big base skivi' doen en dan vlieg cabin luggage en mense oor. 12 uur vandag begin ons 'lewe" :)
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,954
  • Thanked: 282 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #128 on: September 28, 2014, 08:44:37 am »
Ja stuur daai klomp PLAKERS huistoe.... dis nou jou BASE.  :pot:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #129 on: September 28, 2014, 09:40:42 am »
Nee onthou als wat die kaap tref tref ons 2 dae vroer! Ook in groter intensie....ons het 3 dae terug tot sneeu gehad, ongewoond vir die tyd van die jaar met temp van -4 grade en groot winde. Tans is daar n lekker hoog druk. Ons gaan nou 'big base skivi' doen en dan vlieg cabin luggage en mense oor. 12 uur vandag begin ons 'lewe" :)

Ok, so as jou teorie reg is gaan ons 'n lekker week hê as ek so na jou kortmou hemp kyk,  maar as jy teen Woensdag weer 'n jas dra dan weet ek ons gaan k@k weer hê die naweek.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:


Spot nou oor dit, maar dit is regtig een ding wat my af sit van die Kaap, ek is 'n Laeveld klong en kan maar net nie vat kry aan die Kaapse weer nie, as dit sommer is en dit is warm is dit great en die dae is lekker lank maar dit gaan net te gou verby, die Laevelders kry nou al lekker warm en ons sit nog in die koue.
« Last Edit: September 28, 2014, 09:44:03 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #130 on: September 28, 2014, 05:19:22 pm »
Nee onthou als wat die kaap tref tref ons 2 dae vroer! Ook in groter intensie....ons het 3 dae terug tot sneeu gehad, ongewoond vir die tyd van die jaar met temp van -4 grade en groot winde. Tans is daar n lekker hoog druk. Ons gaan nou 'big base skivi' doen en dan vlieg cabin luggage en mense oor. 12 uur vandag begin ons 'lewe" :)

Ok, so as jou teorie reg is gaan ons 'n lekker week hê as ek so na jou kortmou hemp kyk,  maar as jy teen Woensdag weer 'n jas dra dan weet ek ons gaan k@k weer hê die naweek.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:


Spot nou oor dit, maar dit is regtig een ding wat my af sit van die Kaap, ek is 'n Laeveld klong en kan maar net nie vat kry aan die Kaapse weer nie, as dit sommer is en dit is warm is dit great en die dae is lekker lank maar dit gaan net te gou verby, die Laevelders kry nou al lekker warm en ons sit nog in die koue.

Mater dis veronderstel om s te werk mits die storm himself uitwoed voor hy die Kaap tref!

Ek is soooo bly! Ons is alleen, hier is n paar fotos van die finale gebeure! Van 44 na 9 wat oorbly vir die jaar, voel soos survivor South Atlantic  :imaposer:

ps: Ek is nie n baaidjie mense nie, ek dra kort moue en sal n baaidjie oorweeg as wind chill factor so sub zero raak  :thumleft:

Dis my hele span daai...ek neem die foto ;D
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #131 on: September 30, 2014, 01:04:49 am »
Ek was amoer in die k@k oor die 2 flairs  :peepwall:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #132 on: September 30, 2014, 01:08:00 am »
En toe besluit ek vanmiddag om n lyn nat te maak, en alhoewel die water baie donker was en toestande nie so gunstig kry ek 2 snoeke (2 moes ek laat gaan want groter as so 4-5kg kan ek nie optrek, lyn sal breek en ek was alleen, kan nie 'rope gaf alleen gebruik nie)
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,822
  • Thanked: 390 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #133 on: September 30, 2014, 01:12:38 am »
Mooi man, snoek braai of gaan jy rook?    :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #134 on: September 30, 2014, 01:15:47 am »
Ek radio toe 'snoek loop' en Werner kom af, maar met die het snoek 'kla geloop'

Ek leer hom toe vining om 5 Fingers te vang en los hom alleen agter met n radio om my kook skivi te doen.

Later kom hy op boontoe met n baie groter weergawe van die 5 finger as die een.

Na ons span se eerste vergadering beloof ek hul toe om maar more aand weer te bederf met n kook skivi en vir hulle snoek te braai asook Werner se 5 finger.  :peepwall: Ok....eintlik het David aangebied om die vis te braai en ek sal maar kyk dat dit mooi loop  :imaposer:

Nou reken die klomp my 2 snoeke is te min, hul wil behoorlik proe  :patch: , sal maar sien....ek het die snoek koppe in n kreef trap gesit en in die see gegooi, miskien sal ek maar gaan kreef trek more en kyk of ek nog n snoek vir die vrate kan kry  ;D
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #135 on: September 30, 2014, 01:23:43 am »
Mooi man, snoek braai of gaan jy rook?    :thumleft:



Ek moet eers n roker bou, hier is nie een nie maar ek het darem n hele sak vol 'oak shavings' en n hele bin vol vervalde rooibos tee :3some: . Ek sal beide prober sodra ek n roker gebou het. Vir nou sal ons eers braai op die ou Transvaalse manier die een (span het gevra) en dan een op die 'houtbaai manier' - ek het in die Kaap 'houtbaai snoek speserye gekoop en daar ook gehoor dat hul die snoek eers bietjie growwe sout gooi en 'wind droog en dan braai! So as ek nou n derde een op die rooster kan gooi more dan doen ek n plein 'sout en peper' soos ek van hom hou. Die Transvaal snoek is nou natuurlik die appelkoos konfyt en botter metode :lol8:
 :thumleft:
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,822
  • Thanked: 390 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #136 on: September 30, 2014, 01:32:01 am »
 :drif:  Hoe lus maak jy my nou vir kreef en snoek.  Geniet dit.   :thumleft:

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #137 on: September 30, 2014, 01:41:59 am »
:drif:  Hoe lus maak jy my nou vir kreef en snoek.  Geniet dit.   :thumleft:



Janee ek verkies snoek en kreef bo a Tbone steak of rump. Het baie hier op die eiland maar ek bly maar lief vir my seekos.  :laughing4:

Ek hoop om tenminste 5+ kreef more oggend te trek, Sukkel soms net met die 'traps' want onthou ek gooi in van die kant af. Ek was nie baie gelukkig met hoe ver/diep my 'trap' geval het vanmiddag maar dis my eerste probeerslag in 6 jaar.....wie weet, miskien kry ek n paar........en eish  :patch: , ek het nie vergeet hoe seer daai groot krewe se sterte n mens kan 'klap' nie!  :o

Sal fotos pos sodra die front weer uitbeweeg, een oppad in en dan reen dit en wyl dit reen is daar GEEN internet nie  :dousing:
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,822
  • Thanked: 390 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #138 on: September 30, 2014, 01:55:18 am »
Kreef is koning.  Ons het so jaar lank in Luderitz gebly en nooit 'n tekort aan kreef gehad nie.  Ons het kreef vir voorgereg, hoofgereg en nagereg gehad.   :biggrin:

Ook gesukkel om kreef van die kant te vang met die kreef nette.  Wat ons later gedoen het was om 'n stuk bloudraad in 'n sirkel te vou, limpets deur geryg en aan die vislyn vas te maak.  So het ons die aas afgesak die water in.  Jy voel dan wanneer die kreef vreet, dan het ons die lyn stadig gelig tot hy amper die water breek, dan 'n vinnige pluk en siedaar.  Van die grootste krewe so uitgetrek.  'n Sykous met aas in werk ook lekker, want die kreef sit so half en half vas aan die sykous. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #139 on: September 30, 2014, 03:12:02 am »
Kreef is koning.  Ons het so jaar lank in Luderitz gebly en nooit 'n tekort aan kreef gehad nie.  Ons het kreef vir voorgereg, hoofgereg en nagereg gehad.   :biggrin:

Ook gesukkel om kreef van die kant te vang met die kreef nette.  Wat ons later gedoen het was om 'n stuk bloudraad in 'n sirkel te vou, limpets deur geryg en aan die vislyn vas te maak.  So het ons die aas afgesak die water in.  Jy voel dan wanneer die kreef vreet, dan het ons die lyn stadig gelig tot hy amper die water breek, dan 'n vinnige pluk en siedaar.  Van die grootste krewe so uitgetrek.  'n Sykous met aas in werk ook lekker, want die kreef sit so half en half vas aan die sykous. 

Baie dankie vir die raad!  :thumleft: Ek gaan eers kyk of ek regkom met die tradisionele 'Crayfish pods' ,aar sou dit die keer sukkel gaan ek die sirkel metode prober. Ongelukkig geen sykouse maar ek hoor n lemoensakkie kan ook werk....(nie dat ek lemoen sakkies het  :imaposer: ) Sal maar moet improvise soos die ingelsman se!  :)