Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: TVB op vakansie na Gough Eiland  (Read 323602 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,776
  • Thanked: 179 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #140 on: September 30, 2014, 06:26:20 am »
Ek sien jy lyk gelukkig.... jy moes net al die 'VERVALDE' flares uitgesoek het en laat waai het toe die skippie vertrek het..... daar was BAIE op Marion en ons het die skippie amper in 'n rookwolk laat verdwyn...  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline alanB

  • Vendors
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,769
  • Thanked: 10 times
    • www.extinction.co.za
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #141 on: September 30, 2014, 07:13:49 pm »
En toe besluit ek vanmiddag om n lyn nat te maak, en alhoewel die water baie donker was en toestande nie so gunstig kry ek 2 snoeke (2 moes ek laat gaan want groter as so 4-5kg kan ek nie optrek, lyn sal breek en ek was alleen, kan nie 'rope gaf alleen gebruik nie)

Nice catch!  :thumleft:

What do you catch those with, bait or lures?

BTW been following your progress steadily, really looks like such a nice adventure.

Is anyone on the island going to post a newsletter?  Always enjoy reading those.  You get a great sense of team dynamics and characters and stuff from those.
Husqvarna '09 610TE - Great Bike!

I just finished a SciFi novel Extinction: Task Team, download the preview.
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #142 on: October 03, 2014, 01:27:50 am »
En toe besluit ek vanmiddag om n lyn nat te maak, en alhoewel die water baie donker was en toestande nie so gunstig kry ek 2 snoeke (2 moes ek laat gaan want groter as so 4-5kg kan ek nie optrek, lyn sal breek en ek was alleen, kan nie 'rope gaf alleen gebruik nie)

Nice catch!  :thumleft:

What do you catch those with, bait or lures?

BTW been following your progress steadily, really looks like such a nice adventure.

Is anyone on the island going to post a newsletter?  Always enjoy reading those.  You get a great sense of team dynamics and characters and stuff from those.

Hi Alan

Yes there will be a Gough Bunting (Monthly Newsletter) and the challenge is to get it to SA as our internet is really bad. We even get days and weeks of not connection (still to come during raining Winter months). I have suggested today that we mail the bunting page by page and someone can combine the newsletter in SA once a month and the sent to all the e mails of interested parties.


I caught the snoek on Halco Max fishing lures. I have had great success last time around on them and my record still stands for 12 snoek during take over in 30 minutes from the shore with a fishing reel.

We also catch them later the year on life bait like real small five fingers on a float or macarell type of bait fish

I have also started to do a bit of crawfishing but the consecutive cold fronts has put an end to that and I only managed 1 thus far
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #143 on: October 03, 2014, 01:48:58 am »
The Edinburg is fishing right in front of our base! Made radio contact with capt Clarens today..legend! 

I only got this 1 crayfish in my trap and a lot of reef fish :imaposer:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #144 on: October 03, 2014, 01:50:28 am »
Ek sien jy lyk gelukkig.... jy moes net al die 'VERVALDE' flares uitgesoek het en laat waai het toe die skippie vertrek het..... daar was BAIE op Marion en ons het die skippie amper in 'n rookwolk laat verdwyn...  :imaposer:

Daai 2 wat ek uitgeskiet het verval eers volg jaar April  :peepwall:
 :imaposer:
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,776
  • Thanked: 179 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #145 on: October 03, 2014, 06:19:16 am »
 :imaposer:

Ek dog die internette is nou al LAAAAANKAL uitgesort op die eilande, of is dit net SANAE wat weer voorkeur geniet.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Offshore

Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #146 on: October 03, 2014, 09:45:31 am »
Ek hoop jy het 'n lekker Vis Stok saamgevat Tom.
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #147 on: October 05, 2014, 06:59:52 pm »
:imaposer:

Ek dog die internette is nou al LAAAAANKAL uitgesort op die eilande, of is dit net SANAE wat weer voorkeur geniet.

Ja meneer, SANAE sin loop soos stroop en selfs Marion is 'ok erig' maar ons s'n is pateties......as dit reen is daar niks koms en dit reen gemideld 22 dae per maand hier. Ons radio man is terig op sy pos as n 'operateur' en hy wissel maar tussen HAM en werk  :imaposer:

Any one interested to contact us by HF: dAVID IS THE OPERATOR: Call sign ZD9A on channel 14.320   If you want to talk to me, ask for Tom, I would gladly talk to any HAM Operators
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #148 on: October 05, 2014, 07:03:15 pm »
Ek hoop jy het 'n lekker Vis Stok saamgevat Tom.

My vriend, ek het 3 stoke gebring en dan een 'terug geclaim' wat ek hier gelos het vir die spanne 6 jaar gelede met katrol maar smaak my hulle het eenmaal prober, lyn opgedonder en stok opgehang  :imaposer: Pas skoongemaak en in droogkamer gesit. Glo my, ek het die naweek my gat afgewerk en nou eers kom sit met n glas wyn, as dit more mooiweer is gaan ek snoek seermaak; diekeer met ligte gerei  ;D
 

Offline Offshore

Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #149 on: October 05, 2014, 07:16:24 pm »
Lekker Tom, jy gaan lekker baljaar. Gooi Pics van jou Visse. :thumleft:
 

Offline Catchy

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,453
  • Thanked: 23 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #150 on: October 06, 2014, 07:56:26 pm »
Hey Tom,

Today I had a call from " Oom Fritz" in Pretoria for some Halco lures for his friend on Gough Island, I just knew it had to be you.  :thumleft: Anyway, we doing our best to get the lures to you asap.  Happy fishing!
Always keep your "kant" clean !
 

Offline JC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,241
  • Thanked: 27 times
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #151 on: October 06, 2014, 09:18:00 pm »
wat gebruik julle vir braai: hout/charcoal?
 

Offline MK

  • Newbie
  • *
  • Bike: Matchless (all models)
  • Posts: 24
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #152 on: October 06, 2014, 09:21:44 pm »
Jimmel hierdie threat lees so lekker soos 'n M&B. Ek gaan elke aand kom inloer vir die nuutste post. Hoe bevoorreg is julle nie om so geleentheid mee te maak nie. Voorspoed vir die jaar en moenie ophou post nie.   :sip:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #153 on: October 07, 2014, 05:23:06 pm »
Hey Tom,

Today I had a call from " Oom Fritz" in Pretoria for some Halco lures for his friend on Gough Island, I just knew it had to be you.  :thumleft: Anyway, we doing our best to get the lures to you asap.  Happy fishing!

Wow, small world!! Fritz has been a friend and fishing instructor for many a year to me! Thank you so much!!  :laughing4: :thumleft:

I got this crayfish today.....and every one in the team is like; 'you going to eat that"??? More for me  :imaposer:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #154 on: October 07, 2014, 05:26:23 pm »
wat gebruik julle vir braai: hout/charcoal?

Ons het charcoal gekry, maar moet maar versugtig want n jaar is lank en ons hou baie van braai!  :thumleft:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #155 on: October 07, 2014, 05:34:37 pm »
Jimmel hierdie threat lees so lekker soos 'n M&B. Ek gaan elke aand kom inloer vir die nuutste post. Hoe bevoorreg is julle nie om so geleentheid mee te maak nie. Voorspoed vir die jaar en moenie ophou post nie.   :sip:

Baie dankie, ek voel geeerd en nederig deur almal se belangstelling!  :thumleft:
 

Offline trevorwb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 753
  • Warning Labels are only recommendations
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #156 on: October 07, 2014, 06:37:08 pm »
I wish I had a job like that.
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,776
  • Thanked: 179 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #157 on: October 07, 2014, 07:45:24 pm »
Ek gaan nie meer hier kyk nie.... ek is DIKBEK.... :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #158 on: October 08, 2014, 05:51:32 pm »
Ek het toe maar oe toegeknyp en ipv 10 x lures (Halco Max_die beste lure op die mark na my mening want ek het tot Tuna in die Suidkus op diepsee gekry en die ander manne se stoke was stil asook shad van die kant af) 20 gekoop by Fritz Anglers paradise. Fritz net gelag en gese toemaar hy het extra bestel ek kan maar koop  :imaposer: Die man ken my te goed. Ons is vriende sedert 1990 toe hy nog sy winkel in Vanderhoff weg pta tuine gehad het. Een van die brandweermanne se vrouens het by hom gewerk, sy is later tragies oorlede in n motor ongeluk as ek reg onthou. Elkgeval....Fritz is n yster, kort van draad maar sout van die aarde. N Enduit pel vir my. So ja, hy maak n pakkie op soos ons hier gesels, en my dogter sal ook nog ietsie gaan inwurm in die pakkie voor die corier dit afvat Kaap toe waar dit van n ander vriend se huis na capt Clarens sal gaan. Kaptein van die wit skip genaamd die Edinburg.   :thumleft: Daarna sal die kaptein my roep op n mooi dag vroeg in November en dan sal die vissers bootjies hier onder na 'crane point gaan' waar die operateur my 40+ eter sal sak om te ontvang  :) n Pakkie wat n roadtrip gaan doen van oor die 2000km, n seevart (waarskynlik storms in die roaring 40's) van oor die 3000km en dan n klein boootjie die laaste 300meter. Man daai dag neem ek n foto en pos hom hier dat jul kan sien!  :deal: :thumleft:

 

Offline Offshore

Re: TVB op vakansie na Gough Eiland
« Reply #159 on: October 08, 2014, 06:01:35 pm »
So het elke Job maar sy beserings  ;D,bly jy geniet jou Seekos  :thumleft: